×

Surah At-Tahreem in Afrikaans

Quran Afrikaans ⮕ Surah Tahrim

Translation of the Meanings of Surah Tahrim in Afrikaans - الأفريكانية

The Quran in Afrikaans - Surah Tahrim translated into Afrikaans, Surah At-Tahreem in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Tahrim in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 12 - Surah Number 66 - Page 560.

بسم الله الرحمن الرحيم

يَا أَيُّهَا النَّبِيُّ لِمَ تُحَرِّمُ مَا أَحَلَّ اللَّهُ لَكَ ۖ تَبْتَغِي مَرْضَاتَ أَزْوَاجِكَ ۚ وَاللَّهُ غَفُورٌ رَّحِيمٌ (1)
O Profeet! Ontsê u uself dít wat Allah vir u gewettig het? Soek u die behae van u eggenote? En Allah is Vergewensgesind, Genadig
قَدْ فَرَضَ اللَّهُ لَكُمْ تَحِلَّةَ أَيْمَانِكُمْ ۚ وَاللَّهُ مَوْلَاكُمْ ۖ وَهُوَ الْعَلِيمُ الْحَكِيمُ (2)
Allah het inderdaad die versoening van julle eedstellings vir julle goedgekeur; en Allah is julle Beskermheer en hy is die Alleswetende, die Allerwyse
وَإِذْ أَسَرَّ النَّبِيُّ إِلَىٰ بَعْضِ أَزْوَاجِهِ حَدِيثًا فَلَمَّا نَبَّأَتْ بِهِ وَأَظْهَرَهُ اللَّهُ عَلَيْهِ عَرَّفَ بَعْضَهُ وَأَعْرَضَ عَن بَعْضٍ ۖ فَلَمَّا نَبَّأَهَا بِهِ قَالَتْ مَنْ أَنبَأَكَ هَٰذَا ۖ قَالَ نَبَّأَنِيَ الْعَلِيمُ الْخَبِيرُ (3)
En toe die Profeet ’n geheim aan een van sy eggenote toevertrou het, en sy dit daarna verklap het, het Allah hom dit meegedeel. Hy het ’n deel daarvan bekend gemaak en ’n deel daarvan verswyg. Toe hy haar dit vertel, het sy gesê: Wie het u dit te kenne gegee? Hy het geantwoord: die Alleswetende, die Allerbewuste, het my berig daarvan gegee
إِن تَتُوبَا إِلَى اللَّهِ فَقَدْ صَغَتْ قُلُوبُكُمَا ۖ وَإِن تَظَاهَرَا عَلَيْهِ فَإِنَّ اللَّهَ هُوَ مَوْلَاهُ وَجِبْرِيلُ وَصَالِحُ الْمُؤْمِنِينَ ۖ وَالْمَلَائِكَةُ بَعْدَ ذَٰلِكَ ظَهِيرٌ (4)
Indien julle vroue jul albei tot Allah wend, dan is julle reeds hiertoe geneig; maar as julle mekaar teen die Profeet rugsteun, dan is Allah sekerlik sy Beskermheer, asook Gabriël, en die opregtes onder die gelowiges, en ook die engele sal helpers wees
عَسَىٰ رَبُّهُ إِن طَلَّقَكُنَّ أَن يُبْدِلَهُ أَزْوَاجًا خَيْرًا مِّنكُنَّ مُسْلِمَاتٍ مُّؤْمِنَاتٍ قَانِتَاتٍ تَائِبَاتٍ عَابِدَاتٍ سَائِحَاتٍ ثَيِّبَاتٍ وَأَبْكَارًا (5)
Dit is moontlik, indien hy van julle skei, dat Sy Heer hom beter vroue as julle sal gee, vroue wat onderdanig, gelowig, gehoor- saam, berouvol, godvresend, gewoond aan die vas, weduwees, en maagde sal wees
يَا أَيُّهَا الَّذِينَ آمَنُوا قُوا أَنفُسَكُمْ وَأَهْلِيكُمْ نَارًا وَقُودُهَا النَّاسُ وَالْحِجَارَةُ عَلَيْهَا مَلَائِكَةٌ غِلَاظٌ شِدَادٌ لَّا يَعْصُونَ اللَّهَ مَا أَمَرَهُمْ وَيَفْعَلُونَ مَا يُؤْمَرُونَ (6)
O julle gelowiges! Red julself en julle gesinne van die Vuur waarvan die brandstof mense en stene is, waaroor engele waak, hard en streng. Hulle is Allah nie ongehoorsaam in wat Hy hulle beveel nie, maar hulle voer uit wat hulle beveel word
يَا أَيُّهَا الَّذِينَ كَفَرُوا لَا تَعْتَذِرُوا الْيَوْمَ ۖ إِنَّمَا تُجْزَوْنَ مَا كُنتُمْ تَعْمَلُونَ (7)
O julle ongelowiges! Bied geen veronstskuldiginge aan op daar- die Dag nie. Julle sal slegs vergeld word vir wat julle gedoen het
يَا أَيُّهَا الَّذِينَ آمَنُوا تُوبُوا إِلَى اللَّهِ تَوْبَةً نَّصُوحًا عَسَىٰ رَبُّكُمْ أَن يُكَفِّرَ عَنكُمْ سَيِّئَاتِكُمْ وَيُدْخِلَكُمْ جَنَّاتٍ تَجْرِي مِن تَحْتِهَا الْأَنْهَارُ يَوْمَ لَا يُخْزِي اللَّهُ النَّبِيَّ وَالَّذِينَ آمَنُوا مَعَهُ ۖ نُورُهُمْ يَسْعَىٰ بَيْنَ أَيْدِيهِمْ وَبِأَيْمَانِهِمْ يَقُولُونَ رَبَّنَا أَتْمِمْ لَنَا نُورَنَا وَاغْفِرْ لَنَا ۖ إِنَّكَ عَلَىٰ كُلِّ شَيْءٍ قَدِيرٌ (8)
O julle gelowiges! Wend julle tot Allah met opregte berou. Dit mag wees dat Allah julle foute van julle sal verwyder en julle in Tuine toelaat waardeur riviere vloei, op die Dag waarop Allah die Profeet asook die gelowiges met hom nie sal verneder nie. Hulle lig sal voor hulle en van hulle regterkant uitstraal. Hulle sal sê: Ons Heer! Vervolmaak ons lig vir ons, en verleen ons beskerming; waarlik, U het mag oor alle dinge
يَا أَيُّهَا النَّبِيُّ جَاهِدِ الْكُفَّارَ وَالْمُنَافِقِينَ وَاغْلُظْ عَلَيْهِمْ ۚ وَمَأْوَاهُمْ جَهَنَّمُ ۖ وَبِئْسَ الْمَصِيرُ (9)
O Profeet! Stry teen die ongelowiges en die huigelaars, en wees streng teen hulle; hulle tuiste is die Hel; en dít is ’n bose bestemming
ضَرَبَ اللَّهُ مَثَلًا لِّلَّذِينَ كَفَرُوا امْرَأَتَ نُوحٍ وَامْرَأَتَ لُوطٍ ۖ كَانَتَا تَحْتَ عَبْدَيْنِ مِنْ عِبَادِنَا صَالِحَيْنِ فَخَانَتَاهُمَا فَلَمْ يُغْنِيَا عَنْهُمَا مِنَ اللَّهِ شَيْئًا وَقِيلَ ادْخُلَا النَّارَ مَعَ الدَّاخِلِينَ (10)
Allah hou ’n gelykenis voor aan diegene wat nie glo nie ~ die vrou van Noag en die vrou van Lot. Hulle was albei saam met twee van Ons opregte dienaars, maar hulle was hulle ontrou, daarom het hulle eggenote hulle niks teen Allah gebaat nie, en daar is gesê: Gaan die Vuur binne saam met diegene wat daar ingaan
وَضَرَبَ اللَّهُ مَثَلًا لِّلَّذِينَ آمَنُوا امْرَأَتَ فِرْعَوْنَ إِذْ قَالَتْ رَبِّ ابْنِ لِي عِندَكَ بَيْتًا فِي الْجَنَّةِ وَنَجِّنِي مِن فِرْعَوْنَ وَعَمَلِهِ وَنَجِّنِي مِنَ الْقَوْمِ الظَّالِمِينَ (11)
En Allah hou ’n gelykenis voor aan diegene wat glo ~ die vrou van Farao, toe sy gesê het: My Heer! Bou vir my ’n huis by U in die Paradys, en verlos my van Farao en sy werk, en verlos my van die onregverdige volk
وَمَرْيَمَ ابْنَتَ عِمْرَانَ الَّتِي أَحْصَنَتْ فَرْجَهَا فَنَفَخْنَا فِيهِ مِن رُّوحِنَا وَصَدَّقَتْ بِكَلِمَاتِ رَبِّهَا وَكُتُبِهِ وَكَانَتْ مِنَ الْقَانِتِينَ (12)
En Maria, die dogter van Amran, wat haar kuisheid bewaar het, toe het Ons hom1 Ons inspirasie ingeblaas, en sy het die waarheid van die woorde van haar Heer en Sy boeke aangeneem, en sy was een van die gehoorsames
❮ Previous Next ❯

Surahs from Quran :

1- Fatiha2- Baqarah
3- Al Imran4- Nisa
5- Maidah6- Anam
7- Araf8- Anfal
9- Tawbah10- Yunus
11- Hud12- Yusuf
13- Raad14- Ibrahim
15- Hijr16- Nahl
17- Al Isra18- Kahf
19- Maryam20- TaHa
21- Anbiya22- Hajj
23- Muminun24- An Nur
25- Furqan26- Shuara
27- Naml28- Qasas
29- Ankabut30- Rum
31- Luqman32- Sajdah
33- Ahzab34- Saba
35- Fatir36- Yasin
37- Assaaffat38- Sad
39- Zumar40- Ghafir
41- Fussilat42- shura
43- Zukhruf44- Ad Dukhaan
45- Jathiyah46- Ahqaf
47- Muhammad48- Al Fath
49- Hujurat50- Qaf
51- zariyat52- Tur
53- Najm54- Al Qamar
55- Rahman56- Waqiah
57- Hadid58- Mujadilah
59- Al Hashr60- Mumtahina
61- Saff62- Jumuah
63- Munafiqun64- Taghabun
65- Talaq66- Tahrim
67- Mulk68- Qalam
69- Al-Haqqah70- Maarij
71- Nuh72- Jinn
73- Muzammil74- Muddathir
75- Qiyamah76- Insan
77- Mursalat78- An Naba
79- Naziat80- Abasa
81- Takwir82- Infitar
83- Mutaffifin84- Inshiqaq
85- Buruj86- Tariq
87- Al Ala88- Ghashiya
89- Fajr90- Al Balad
91- Shams92- Lail
93- Duha94- Sharh
95- Tin96- Al Alaq
97- Qadr98- Bayyinah
99- Zalzalah100- Adiyat
101- Qariah102- Takathur
103- Al Asr104- Humazah
105- Al Fil106- Quraysh
107- Maun108- Kawthar
109- Kafirun110- Nasr
111- Masad112- Ikhlas
113- Falaq114- An Nas