The Quran in Afrikaans - Surah Adiyat translated into Afrikaans, Surah Al-Adiyat in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Adiyat in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 11 - Surah Number 100 - Page 599.
وَالْعَادِيَاتِ ضَبْحًا (1) By hulle wat skreeuend storm |
فَالْمُورِيَاتِ قَدْحًا (2) En hulle wat vuurvonke uitslaan |
فَالْمُغِيرَاتِ صُبْحًا (3) En teen dagbreek plotseling ’n aanval doen |
فَأَثَرْنَ بِهِ نَقْعًا (4) en so ’n stofspoor laat |
فَوَسَطْنَ بِهِ جَمْعًا (5) en deur die vyandige menigtes breek |
إِنَّ الْإِنسَانَ لِرَبِّهِ لَكَنُودٌ (6) Voorwaar, die mens is ondankbaar teenoor sy Heer |
وَإِنَّهُ عَلَىٰ ذَٰلِكَ لَشَهِيدٌ (7) En waarlik, hy self is getuie daarvan |
وَإِنَّهُ لِحُبِّ الْخَيْرِ لَشَدِيدٌ (8) en weens sy liefde vir rykdom is hy suinig |
۞ أَفَلَا يَعْلَمُ إِذَا بُعْثِرَ مَا فِي الْقُبُورِ (9) Weet hy dan nie dat wat in die grafte is, opgewek sal word nie |
وَحُصِّلَ مَا فِي الصُّدُورِ (10) en dat wat in die harte is, bekend gemaak sal word nie |
إِنَّ رَبَّهُم بِهِمْ يَوْمَئِذٍ لَّخَبِيرٌ (11) Hulle Heer sal aangaande hulle op hierdie Dag goed ingelig wees |