القرآن باللغة الأفريكانية - سورة العاديات مترجمة إلى اللغة الأفريكانية، Surah Adiyat in Afrikaans. نوفر ترجمة دقيقة سورة العاديات باللغة الأفريكانية - Afrikaans, الآيات 11 - رقم السورة 100 - الصفحة 599.

| وَالْعَادِيَاتِ ضَبْحًا (1) By hulle wat skreeuend storm |
| فَالْمُورِيَاتِ قَدْحًا (2) En hulle wat vuurvonke uitslaan |
| فَالْمُغِيرَاتِ صُبْحًا (3) En teen dagbreek plotseling ’n aanval doen |
| فَأَثَرْنَ بِهِ نَقْعًا (4) en so ’n stofspoor laat |
| فَوَسَطْنَ بِهِ جَمْعًا (5) en deur die vyandige menigtes breek |
| إِنَّ الْإِنسَانَ لِرَبِّهِ لَكَنُودٌ (6) Voorwaar, die mens is ondankbaar teenoor sy Heer |
| وَإِنَّهُ عَلَىٰ ذَٰلِكَ لَشَهِيدٌ (7) En waarlik, hy self is getuie daarvan |
| وَإِنَّهُ لِحُبِّ الْخَيْرِ لَشَدِيدٌ (8) en weens sy liefde vir rykdom is hy suinig |
| ۞ أَفَلَا يَعْلَمُ إِذَا بُعْثِرَ مَا فِي الْقُبُورِ (9) Weet hy dan nie dat wat in die grafte is, opgewek sal word nie |
| وَحُصِّلَ مَا فِي الصُّدُورِ (10) en dat wat in die harte is, bekend gemaak sal word nie |
| إِنَّ رَبَّهُم بِهِمْ يَوْمَئِذٍ لَّخَبِيرٌ (11) Hulle Heer sal aangaande hulle op hierdie Dag goed ingelig wees |