The Quran in Afrikaans - Surah Takathur translated into Afrikaans, Surah At-Takathur in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Takathur in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 8 - Surah Number 102 - Page 600.
أَلْهَاكُمُ التَّكَاثُرُ (1) Begeerte om skatte te vergaar, sal julle laat afdwaal |
حَتَّىٰ زُرْتُمُ الْمَقَابِرَ (2) totdat julle in die graf neerdaal |
كَلَّا سَوْفَ تَعْلَمُونَ (3) Nee, weldra sal julle dit te wete kom |
ثُمَّ كَلَّا سَوْفَ تَعْلَمُونَ (4) Nogmaals, nee, weldra sal julle dit te wete kom |
كَلَّا لَوْ تَعْلَمُونَ عِلْمَ الْيَقِينِ (5) Nee, as julle dit maar met sekerheid kon weet |
لَتَرَوُنَّ الْجَحِيمَ (6) Julle sal sekerlik die Hel sien |
ثُمَّ لَتَرَوُنَّهَا عَيْنَ الْيَقِينِ (7) julle sal dit met julle oë sien |
ثُمَّ لَتُسْأَلُنَّ يَوْمَئِذٍ عَنِ النَّعِيمِ (8) Op dié Dag sal julle sekerlik aangaande Sy gunste ondervra word |