القرآن باللغة الأفريكانية - سورة التكاثر مترجمة إلى اللغة الأفريكانية، Surah Takathur in Afrikaans. نوفر ترجمة دقيقة سورة التكاثر باللغة الأفريكانية - Afrikaans, الآيات 8 - رقم السورة 102 - الصفحة 600.

| أَلْهَاكُمُ التَّكَاثُرُ (1) Begeerte om skatte te vergaar, sal julle laat afdwaal |
| حَتَّىٰ زُرْتُمُ الْمَقَابِرَ (2) totdat julle in die graf neerdaal |
| كَلَّا سَوْفَ تَعْلَمُونَ (3) Nee, weldra sal julle dit te wete kom |
| ثُمَّ كَلَّا سَوْفَ تَعْلَمُونَ (4) Nogmaals, nee, weldra sal julle dit te wete kom |
| كَلَّا لَوْ تَعْلَمُونَ عِلْمَ الْيَقِينِ (5) Nee, as julle dit maar met sekerheid kon weet |
| لَتَرَوُنَّ الْجَحِيمَ (6) Julle sal sekerlik die Hel sien |
| ثُمَّ لَتَرَوُنَّهَا عَيْنَ الْيَقِينِ (7) julle sal dit met julle oë sien |
| ثُمَّ لَتُسْأَلُنَّ يَوْمَئِذٍ عَنِ النَّعِيمِ (8) Op dié Dag sal julle sekerlik aangaande Sy gunste ondervra word |