The Quran in Afrikaans - Surah Kafirun translated into Afrikaans, Surah Al-Kafirun in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Kafirun in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 6 - Surah Number 109 - Page 603.
قُلْ يَا أَيُّهَا الْكَافِرُونَ (1) Sê: O ongelowiges |
لَا أَعْبُدُ مَا تَعْبُدُونَ (2) Ek aanbid nie dít wat julle aanbid nie |
وَلَا أَنتُمْ عَابِدُونَ مَا أَعْبُدُ (3) nog minder aanbid julle Hom vir wie ek aanbid |
وَلَا أَنَا عَابِدٌ مَّا عَبَدتُّمْ (4) Ook sal ek nie aanroep wie julle aanroep nie |
وَلَا أَنتُمْ عَابِدُونَ مَا أَعْبُدُ (5) nog minder roep julle Hom aan vir wie ek aanroep |
لَكُمْ دِينُكُمْ وَلِيَ دِينِ (6) Vir julle is daar júlle geloof en aanbidding, en vir my is daar mý geloof en aanbidding |