The Quran in Afrikaans - Surah Kawthar translated into Afrikaans, Surah Al-Kawthar in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Kawthar in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 3 - Surah Number 108 - Page 602.
إِنَّا أَعْطَيْنَاكَ الْكَوْثَرَ (1) Voorwaar, Ons het u die goeie in oorvloed geskenk |
فَصَلِّ لِرَبِّكَ وَانْحَرْ (2) Roep daarom u Heer aan, en bring offerande |
إِنَّ شَانِئَكَ هُوَ الْأَبْتَرُ (3) want waarlik, die goeie is u vyand ontneem |