The Quran in Afrikaans - Surah Masad translated into Afrikaans, Surah Al-Masad in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Masad in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 5 - Surah Number 111 - Page 603.

| تَبَّتْ يَدَا أَبِي لَهَبٍ وَتَبَّ (1) Aboe Lahab se hande sal vergaan, en hý sal vergaan |
| مَا أَغْنَىٰ عَنْهُ مَالُهُ وَمَا كَسَبَ (2) Sy rykdom en sy inkomste sal hom nie baat nie |
| سَيَصْلَىٰ نَارًا ذَاتَ لَهَبٍ (3) In die Vlammende Vuur sal hy brand |
| وَامْرَأَتُهُ حَمَّالَةَ الْحَطَبِ (4) en sy vrou ~ die skindertong |
| فِي جِيدِهَا حَبْلٌ مِّن مَّسَدٍ (5) sy sal ’n halter van palmveseltou om haar nek dra |