The Quran in Afrikaans - Surah Ikhlas translated into Afrikaans, Surah Al-Ikhlas in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Ikhlas in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 4 - Surah Number 112 - Page 604.

| قُلْ هُوَ اللَّهُ أَحَدٌ (1) Sê: Hy, Allah, is EEN |
| اللَّهُ الصَّمَدُ (2) Allah, die Selfgenoegsame |
| لَمْ يَلِدْ وَلَمْ يُولَدْ (3) Hy verwek nie, ook is Hy nie verwek nie |
| وَلَمْ يَكُن لَّهُ كُفُوًا أَحَدٌ (4) en niemand is soos Hy nie |