×

Surah Al-Munafiqun in Afrikaans

Quran Afrikaans ⮕ Surah Munafiqun

Translation of the Meanings of Surah Munafiqun in Afrikaans - الأفريكانية

The Quran in Afrikaans - Surah Munafiqun translated into Afrikaans, Surah Al-Munafiqun in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Munafiqun in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 11 - Surah Number 63 - Page 554.

بسم الله الرحمن الرحيم

إِذَا جَاءَكَ الْمُنَافِقُونَ قَالُوا نَشْهَدُ إِنَّكَ لَرَسُولُ اللَّهِ ۗ وَاللَّهُ يَعْلَمُ إِنَّكَ لَرَسُولُهُ وَاللَّهُ يَشْهَدُ إِنَّ الْمُنَافِقِينَ لَكَاذِبُونَ (1)
Wanneer die huigelaars na u kom, sê hulle: Ons getuig dat u inderdaad Allah se Boodskapper is. En Allah weet dat u inder daad Sy Boodskapper is. En Allah getuig dat die huigelaars inderdaad leuenaars is
اتَّخَذُوا أَيْمَانَهُمْ جُنَّةً فَصَدُّوا عَن سَبِيلِ اللَّهِ ۚ إِنَّهُمْ سَاءَ مَا كَانُوا يَعْمَلُونَ (2)
Hulle skuil agter hulle eedstellings om sodoende die mense van die weg van Allah af te lei. Wat hulle doen, is sekerlik boos
ذَٰلِكَ بِأَنَّهُمْ آمَنُوا ثُمَّ كَفَرُوا فَطُبِعَ عَلَىٰ قُلُوبِهِمْ فَهُمْ لَا يَفْقَهُونَ (3)
Dit is omdat hulle eers geglo en daarna ongelowiges geword het; derhalwe is hulle harte verseël en verstaan hulle nie
۞ وَإِذَا رَأَيْتَهُمْ تُعْجِبُكَ أَجْسَامُهُمْ ۖ وَإِن يَقُولُوا تَسْمَعْ لِقَوْلِهِمْ ۖ كَأَنَّهُمْ خُشُبٌ مُّسَنَّدَةٌ ۖ يَحْسَبُونَ كُلَّ صَيْحَةٍ عَلَيْهِمْ ۚ هُمُ الْعَدُوُّ فَاحْذَرْهُمْ ۚ قَاتَلَهُمُ اللَّهُ ۖ أَنَّىٰ يُؤْفَكُونَ (4)
En wanneer u hulle sien, behaag hulle uiterlike u; en as hulle praat, luister u na hulle gesprek. Hulle is soos stukke hout wat geklee is. Hulle dink dat iedere gerug teen hulle gemik is. Hulle is die vyand; wees daarom op u hoede vir hulle. Mag Allah hulle vernietig! Hoe traag is hulle nie
وَإِذَا قِيلَ لَهُمْ تَعَالَوْا يَسْتَغْفِرْ لَكُمْ رَسُولُ اللَّهِ لَوَّوْا رُءُوسَهُمْ وَرَأَيْتَهُمْ يَصُدُّونَ وَهُم مُّسْتَكْبِرُونَ (5)
En wanneer daar aan hulle gesê word: Kom, die Boodskapper van Allah sal om vergifnis vir julle vra; dan draai hulle hul hoofde weg, en u merk dat hulle ook ander verhinder, en hulle is uitermate arrogant
سَوَاءٌ عَلَيْهِمْ أَسْتَغْفَرْتَ لَهُمْ أَمْ لَمْ تَسْتَغْفِرْ لَهُمْ لَن يَغْفِرَ اللَّهُ لَهُمْ ۚ إِنَّ اللَّهَ لَا يَهْدِي الْقَوْمَ الْفَاسِقِينَ (6)
Dit is vir hulle om’t ewe of u om vergifnis vir hulle vra en of u nie om vergifnis vir hulle vra nie ~ Allah sal hulle waarlik nie vergewe nie. Voorwaar, Allah lei nie die opstandige volk nie
هُمُ الَّذِينَ يَقُولُونَ لَا تُنفِقُوا عَلَىٰ مَنْ عِندَ رَسُولِ اللَّهِ حَتَّىٰ يَنفَضُّوا ۗ وَلِلَّهِ خَزَائِنُ السَّمَاوَاتِ وَالْأَرْضِ وَلَٰكِنَّ الْمُنَافِقِينَ لَا يَفْقَهُونَ (7)
Dit is húlle wat sê: Bestee niks aan diegene wat saam met die Boodskapper van Allah is nie, sodat hulle uitmekaar kan gaan. En aan Allah behoort die skatte van die hemele en die aarde, maar die huigelaars verstaan dit nie
يَقُولُونَ لَئِن رَّجَعْنَا إِلَى الْمَدِينَةِ لَيُخْرِجَنَّ الْأَعَزُّ مِنْهَا الْأَذَلَّ ۚ وَلِلَّهِ الْعِزَّةُ وَلِرَسُولِهِ وَلِلْمُؤْمِنِينَ وَلَٰكِنَّ الْمُنَافِقِينَ لَا يَعْلَمُونَ (8)
Hulle sê: As ons na Medina terugkeer, sal die sterke die swakke daarvandaan uitdryf; maar mag behoort aan Allah en Sy Boodskapper en die gelowiges, maar die huigelaars weet dit nie
يَا أَيُّهَا الَّذِينَ آمَنُوا لَا تُلْهِكُمْ أَمْوَالُكُمْ وَلَا أَوْلَادُكُمْ عَن ذِكْرِ اللَّهِ ۚ وَمَن يَفْعَلْ ذَٰلِكَ فَأُولَٰئِكَ هُمُ الْخَاسِرُونَ (9)
O julle gelowiges! Moenie laat julle rykdom en julle kinders julle weerhou daarvan om aan Allah te dink nie; en wie dit doen, hulle is die verloorders
وَأَنفِقُوا مِن مَّا رَزَقْنَاكُم مِّن قَبْلِ أَن يَأْتِيَ أَحَدَكُمُ الْمَوْتُ فَيَقُولَ رَبِّ لَوْلَا أَخَّرْتَنِي إِلَىٰ أَجَلٍ قَرِيبٍ فَأَصَّدَّقَ وَأَكُن مِّنَ الصَّالِحِينَ (10)
En bestee van dít waarmee Ons julle voorsien het, voordat die dood een van julle oorval en hy sê: My Heer, waarom het U my nie ’n wyle uitstel verleen nie, sodat ek offergawes kon gegee het en een van die weldoeners kon gewees het nie
وَلَن يُؤَخِّرَ اللَّهُ نَفْسًا إِذَا جَاءَ أَجَلُهَا ۚ وَاللَّهُ خَبِيرٌ بِمَا تَعْمَلُونَ (11)
Maar Allah verleen aan niemand uitstel wanneer sy tyd tot ’n einde gekom het nie. En Allah is Bewus van wat julle doen
❮ Previous Next ❯

Surahs from Quran :

1- Fatiha2- Baqarah
3- Al Imran4- Nisa
5- Maidah6- Anam
7- Araf8- Anfal
9- Tawbah10- Yunus
11- Hud12- Yusuf
13- Raad14- Ibrahim
15- Hijr16- Nahl
17- Al Isra18- Kahf
19- Maryam20- TaHa
21- Anbiya22- Hajj
23- Muminun24- An Nur
25- Furqan26- Shuara
27- Naml28- Qasas
29- Ankabut30- Rum
31- Luqman32- Sajdah
33- Ahzab34- Saba
35- Fatir36- Yasin
37- Assaaffat38- Sad
39- Zumar40- Ghafir
41- Fussilat42- shura
43- Zukhruf44- Ad Dukhaan
45- Jathiyah46- Ahqaf
47- Muhammad48- Al Fath
49- Hujurat50- Qaf
51- zariyat52- Tur
53- Najm54- Al Qamar
55- Rahman56- Waqiah
57- Hadid58- Mujadilah
59- Al Hashr60- Mumtahina
61- Saff62- Jumuah
63- Munafiqun64- Taghabun
65- Talaq66- Tahrim
67- Mulk68- Qalam
69- Al-Haqqah70- Maarij
71- Nuh72- Jinn
73- Muzammil74- Muddathir
75- Qiyamah76- Insan
77- Mursalat78- An Naba
79- Naziat80- Abasa
81- Takwir82- Infitar
83- Mutaffifin84- Inshiqaq
85- Buruj86- Tariq
87- Al Ala88- Ghashiya
89- Fajr90- Al Balad
91- Shams92- Lail
93- Duha94- Sharh
95- Tin96- Al Alaq
97- Qadr98- Bayyinah
99- Zalzalah100- Adiyat
101- Qariah102- Takathur
103- Al Asr104- Humazah
105- Al Fil106- Quraysh
107- Maun108- Kawthar
109- Kafirun110- Nasr
111- Masad112- Ikhlas
113- Falaq114- An Nas