×

Surah Al-Qalam in Afrikaans

Quran Afrikaans ⮕ Surah Qalam

Translation of the Meanings of Surah Qalam in Afrikaans - الأفريكانية

The Quran in Afrikaans - Surah Qalam translated into Afrikaans, Surah Al-Qalam in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Qalam in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 52 - Surah Number 68 - Page 564.

بسم الله الرحمن الرحيم

ن ۚ وَالْقَلَمِ وَمَا يَسْطُرُونَ (1)
Noen.1 By die inkpot en die pen en dít wat hulle skryf
مَا أَنتَ بِنِعْمَةِ رَبِّكَ بِمَجْنُونٍ (2)
By die genade van u Here, u is nie kransinnig nie
وَإِنَّ لَكَ لَأَجْرًا غَيْرَ مَمْنُونٍ (3)
En sekerlik is daar vir u ’n beloning wat nie weggeneem sal word nie
وَإِنَّكَ لَعَلَىٰ خُلُقٍ عَظِيمٍ (4)
En u sedes is sekerlik op die hoogste peil
فَسَتُبْصِرُ وَيُبْصِرُونَ (5)
Daarom sal u sien, en hulle sal ook sien
بِأَييِّكُمُ الْمَفْتُونُ (6)
wie van julle besete is
إِنَّ رَبَّكَ هُوَ أَعْلَمُ بِمَن ضَلَّ عَن سَبِيلِهِ وَهُوَ أَعْلَمُ بِالْمُهْتَدِينَ (7)
Sekerlik, u Here weet goed wie van Sy weg afdwaal, en Hy weet wie op die regte weg wandel
فَلَا تُطِعِ الْمُكَذِّبِينَ (8)
Gehoorsaam daarom nie die leuenaars nie
وَدُّوا لَوْ تُدْهِنُ فَيُدْهِنُونَ (9)
Hulle begeer dat u inskiklik moet wees, dan sal hulle ook inskiklik wees
وَلَا تُطِعْ كُلَّ حَلَّافٍ مَّهِينٍ (10)
En gee nie gehoor aan ’n eedsweerder
هَمَّازٍ مَّشَّاءٍ بِنَمِيمٍ (11)
’n lasteraar wat beledigend ronddrentel
مَّنَّاعٍ لِّلْخَيْرِ مُعْتَدٍ أَثِيمٍ (12)
wat goeddoen verhinder, die perke oorskry en sondig is
عُتُلٍّ بَعْدَ ذَٰلِكَ زَنِيمٍ (13)
wat arrogant en bowendien ’n berugte misdadiger is
أَن كَانَ ذَا مَالٍ وَبَنِينَ (14)
net omdat hy rykdom en kinders besit nie
إِذَا تُتْلَىٰ عَلَيْهِ آيَاتُنَا قَالَ أَسَاطِيرُ الْأَوَّلِينَ (15)
Wanneer Ons tekens aan hom voorgedra word, sê hy: Stories van die oervolke
سَنَسِمُهُ عَلَى الْخُرْطُومِ (16)
Ons sal hom op die neus brandmerk
إِنَّا بَلَوْنَاهُمْ كَمَا بَلَوْنَا أَصْحَابَ الْجَنَّةِ إِذْ أَقْسَمُوا لَيَصْرِمُنَّهَا مُصْبِحِينَ (17)
Voorwaar, Ons sal hulle op die proef stel soos Ons die eienaars van die tuin beproef het toe hulle gesweer het dat hulle die vrugte daarvan in die vroeë môre sou afpluk
وَلَا يَسْتَثْنُونَ (18)
en nie ’n aandeel aan die armes sou afstaan nie
فَطَافَ عَلَيْهَا طَائِفٌ مِّن رَّبِّكَ وَهُمْ نَائِمُونَ (19)
Maar ’n besoeking van u Heer het tot hulle gekom, terwyl hulle geslaap het
فَأَصْبَحَتْ كَالصَّرِيمِ (20)
Daarom het dit soos ’n swart, dorre land geword
فَتَنَادَوْا مُصْبِحِينَ (21)
toe het hulle in die môre na mekaar geroep
أَنِ اغْدُوا عَلَىٰ حَرْثِكُمْ إِن كُنتُمْ صَارِمِينَ (22)
en gesê: Gaan vroeg na julle landerye indien julle die vrugte wil pluk
فَانطَلَقُوا وَهُمْ يَتَخَافَتُونَ (23)
Daarom het hulle gegaan, terwyl hulle saggies met mekaar gefluister het
أَن لَّا يَدْخُلَنَّهَا الْيَوْمَ عَلَيْكُم مِّسْكِينٌ (24)
Laat geen arm persoon dit vandag saam met julle binnegaan nie
وَغَدَوْا عَلَىٰ حَرْدٍ قَادِرِينَ (25)
en in die môre het hulle gegaan terwyl hulle gedink het dat hulle mag het om te belet
فَلَمَّا رَأَوْهَا قَالُوا إِنَّا لَضَالُّونَ (26)
Maar toe hulle dit gesien het, het hulle gesê: Voorwaar, ons ver- keer in dwaling
بَلْ نَحْنُ مَحْرُومُونَ (27)
Nee, ons is ontsê
قَالَ أَوْسَطُهُمْ أَلَمْ أَقُل لَّكُمْ لَوْلَا تُسَبِّحُونَ (28)
Die beste onder hulle het gesê: Het ek nie vir julle gesê: Waarom loof julle Allah nie
قَالُوا سُبْحَانَ رَبِّنَا إِنَّا كُنَّا ظَالِمِينَ (29)
Hulle het toe gesê: Glorie aan U, ons Heer! Gewis, ons was onregverdig
فَأَقْبَلَ بَعْضُهُمْ عَلَىٰ بَعْضٍ يَتَلَاوَمُونَ (30)
Toe het sommige van hulle teen ander opgetree en mekaar be- skuldig
قَالُوا يَا وَيْلَنَا إِنَّا كُنَّا طَاغِينَ (31)
Hulle het gesê: Wee ons! ons was inderdaad oortreders
عَسَىٰ رَبُّنَا أَن يُبْدِلَنَا خَيْرًا مِّنْهَا إِنَّا إِلَىٰ رَبِّنَا رَاغِبُونَ (32)
Dit mag wees dat Ons Heer ons iets beter as hierdie sal gee ~ ons bekeer ons sekerlik tot ons Heer
كَذَٰلِكَ الْعَذَابُ ۖ وَلَعَذَابُ الْآخِرَةِ أَكْبَرُ ۚ لَوْ كَانُوا يَعْلَمُونَ (33)
So is die straf dan. En die straf van die Hiernamaals is sekerlik groter; as hulle dit maar geweet het
إِنَّ لِلْمُتَّقِينَ عِندَ رَبِّهِمْ جَنَّاتِ النَّعِيمِ (34)
Vir die godvresendes is daar sekerlik Verruklike Tuine by hulle Heer
أَفَنَجْعَلُ الْمُسْلِمِينَ كَالْمُجْرِمِينَ (35)
Sal Ons dan diegene wat hulle onderwerp, soos die misdadigers behandel
مَا لَكُمْ كَيْفَ تَحْكُمُونَ (36)
Wat maker julle? Hoe oordeel julle
أَمْ لَكُمْ كِتَابٌ فِيهِ تَدْرُسُونَ (37)
Of het julle ’n boek waarin julle lees
إِنَّ لَكُمْ فِيهِ لَمَا تَخَيَّرُونَ (38)
dat julle inderdaad sal hê wat julle verkies
أَمْ لَكُمْ أَيْمَانٌ عَلَيْنَا بَالِغَةٌ إِلَىٰ يَوْمِ الْقِيَامَةِ ۙ إِنَّ لَكُمْ لَمَا تَحْكُمُونَ (39)
Of het julle enige beëdigde ooreenkoms met Ons wat tot die Dag van Herrysenis sal voortduur, dat julle alles sal kry wat julle verlang
سَلْهُمْ أَيُّهُم بِذَٰلِكَ زَعِيمٌ (40)
Vra vir hulle wie van hulle daarvoor sal borgstaan
أَمْ لَهُمْ شُرَكَاءُ فَلْيَأْتُوا بِشُرَكَائِهِمْ إِن كَانُوا صَادِقِينَ (41)
Of het hulle afgode? Laat hulle dan hul deelgenote na vore bring, indien hulle opreg is
يَوْمَ يُكْشَفُ عَن سَاقٍ وَيُدْعَوْنَ إِلَى السُّجُودِ فَلَا يَسْتَطِيعُونَ (42)
Op die Dag wanneer daar ’n strawwe kwelling sal wees, en hulle opgeroep sal word om te prostreer, dan sal hulle dit nie kán doen nie
خَاشِعَةً أَبْصَارُهُمْ تَرْهَقُهُمْ ذِلَّةٌ ۖ وَقَدْ كَانُوا يُدْعَوْنَ إِلَى السُّجُودِ وَهُمْ سَالِمُونَ (43)
Hulle oë sal neergeslaan wees, en vernedering sal hulle oorval. En hulle is inderdaad opgeroep om te prostreer terwyl hulle nog veilig was
فَذَرْنِي وَمَن يُكَذِّبُ بِهَٰذَا الْحَدِيثِ ۖ سَنَسْتَدْرِجُهُم مِّنْ حَيْثُ لَا يَعْلَمُونَ (44)
Laat My dus alleen met diegene wat hierdie aankondiging ver- loën. Ons sal hulle trapsgewys inhaal van waar hulle dit nie verwag nie
وَأُمْلِي لَهُمْ ۚ إِنَّ كَيْدِي مَتِينٌ (45)
En Ek verleen aan hulle uitstel; waarlik, My plan is bestendig
أَمْ تَسْأَلُهُمْ أَجْرًا فَهُم مِّن مَّغْرَمٍ مُّثْقَلُونَ (46)
Of vra u van hulle ’n beloning, sodat hulle onder skuld gebuk kan gaan
أَمْ عِندَهُمُ الْغَيْبُ فَهُمْ يَكْتُبُونَ (47)
Of het hulle kennis van die Onsigbare, sodat hulle dit kan opskryf
فَاصْبِرْ لِحُكْمِ رَبِّكَ وَلَا تَكُن كَصَاحِبِ الْحُوتِ إِذْ نَادَىٰ وَهُوَ مَكْظُومٌ (48)
Wag dan geduldig op die gebod van u Heer, en wees nie soos die Metgesel van die vis toe hy in ellende verkeer het nie
لَّوْلَا أَن تَدَارَكَهُ نِعْمَةٌ مِّن رَّبِّهِ لَنُبِذَ بِالْعَرَاءِ وَهُوَ مَذْمُومٌ (49)
As ’n guns van sy Heer hom nie bereik het nie, sou hy sekerlik op ’n dorre kus neergewerp gewees het terwyl hy blaam gedra het
فَاجْتَبَاهُ رَبُّهُ فَجَعَلَهُ مِنَ الصَّالِحِينَ (50)
Maar sy Heer het hom uitverkies, en Hy het hom tot een van die opregtes gemaak
وَإِن يَكَادُ الَّذِينَ كَفَرُوا لَيُزْلِقُونَكَ بِأَبْصَارِهِمْ لَمَّا سَمِعُوا الذِّكْرَ وَيَقُولُونَ إِنَّهُ لَمَجْنُونٌ (51)
En die ongelowiges sou u byna met hulle oë wou tref wanneer hulle die Vemaning hoor, en hulle sê: Hy is sekerlik kranksinnig
وَمَا هُوَ إِلَّا ذِكْرٌ لِّلْعَالَمِينَ (52)
En dit is niks anders nie as ’n Vermaning vir die nasies
❮ Previous Next ❯

Surahs from Quran :

1- Fatiha2- Baqarah
3- Al Imran4- Nisa
5- Maidah6- Anam
7- Araf8- Anfal
9- Tawbah10- Yunus
11- Hud12- Yusuf
13- Raad14- Ibrahim
15- Hijr16- Nahl
17- Al Isra18- Kahf
19- Maryam20- TaHa
21- Anbiya22- Hajj
23- Muminun24- An Nur
25- Furqan26- Shuara
27- Naml28- Qasas
29- Ankabut30- Rum
31- Luqman32- Sajdah
33- Ahzab34- Saba
35- Fatir36- Yasin
37- Assaaffat38- Sad
39- Zumar40- Ghafir
41- Fussilat42- shura
43- Zukhruf44- Ad Dukhaan
45- Jathiyah46- Ahqaf
47- Muhammad48- Al Fath
49- Hujurat50- Qaf
51- zariyat52- Tur
53- Najm54- Al Qamar
55- Rahman56- Waqiah
57- Hadid58- Mujadilah
59- Al Hashr60- Mumtahina
61- Saff62- Jumuah
63- Munafiqun64- Taghabun
65- Talaq66- Tahrim
67- Mulk68- Qalam
69- Al-Haqqah70- Maarij
71- Nuh72- Jinn
73- Muzammil74- Muddathir
75- Qiyamah76- Insan
77- Mursalat78- An Naba
79- Naziat80- Abasa
81- Takwir82- Infitar
83- Mutaffifin84- Inshiqaq
85- Buruj86- Tariq
87- Al Ala88- Ghashiya
89- Fajr90- Al Balad
91- Shams92- Lail
93- Duha94- Sharh
95- Tin96- Al Alaq
97- Qadr98- Bayyinah
99- Zalzalah100- Adiyat
101- Qariah102- Takathur
103- Al Asr104- Humazah
105- Al Fil106- Quraysh
107- Maun108- Kawthar
109- Kafirun110- Nasr
111- Masad112- Ikhlas
113- Falaq114- An Nas