×

Surah Al-Qiyamah in Afrikaans

Quran Afrikaans ⮕ Surah Qiyamah

Translation of the Meanings of Surah Qiyamah in Afrikaans - الأفريكانية

The Quran in Afrikaans - Surah Qiyamah translated into Afrikaans, Surah Al-Qiyamah in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Qiyamah in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 40 - Surah Number 75 - Page 577.

بسم الله الرحمن الرحيم

لَا أُقْسِمُ بِيَوْمِ الْقِيَامَةِ (1)
Ek sweer by die Dag van Herrysenis
وَلَا أُقْسِمُ بِالنَّفْسِ اللَّوَّامَةِ (2)
Ek sweer by die siel wat homself beskuldig
أَيَحْسَبُ الْإِنسَانُ أَلَّن نَّجْمَعَ عِظَامَهُ (3)
Dink die mens dat Ons nie sy beendere bymekaar sal versamel nie
بَلَىٰ قَادِرِينَ عَلَىٰ أَن نُّسَوِّيَ بَنَانَهُ (4)
Ja, seker! Ons het die Mag om hom geheel en al te herstel
بَلْ يُرِيدُ الْإِنسَانُ لِيَفْجُرَ أَمَامَهُ (5)
Nee! Die mens begeer altyd om homself skade aan te doen
يَسْأَلُ أَيَّانَ يَوْمُ الْقِيَامَةِ (6)
Hy vra: Wanneer is die Dag van Herrysenis
فَإِذَا بَرِقَ الْبَصَرُ (7)
Maar as die oog verblind word
وَخَسَفَ الْقَمَرُ (8)
en die maan verduister sal wees
وَجُمِعَ الشَّمْسُ وَالْقَمَرُ (9)
en die son en die maan bymekaargebring sal word
يَقُولُ الْإِنسَانُ يَوْمَئِذٍ أَيْنَ الْمَفَرُّ (10)
op dié Dag sal die mens sê: Waarheen moet ons vlug
كَلَّا لَا وَزَرَ (11)
Nee! Daar is geen skuiling nie
إِلَىٰ رَبِّكَ يَوْمَئِذٍ الْمُسْتَقَرُّ (12)
Slegs by u Heer sal daar op daardie Dag ’n rusplek wees
يُنَبَّأُ الْإِنسَانُ يَوْمَئِذٍ بِمَا قَدَّمَ وَأَخَّرَ (13)
Die mens sal op dié Dag ingelig word oor wat hy vooruitgestuur of agtergelaat het
بَلِ الْإِنسَانُ عَلَىٰ نَفْسِهِ بَصِيرَةٌ (14)
Nee, die mens is getuie teen homself
وَلَوْ أَلْقَىٰ مَعَاذِيرَهُ (15)
hoewel hy verontskuldiging sal aanbied
لَا تُحَرِّكْ بِهِ لِسَانَكَ لِتَعْجَلَ بِهِ (16)
O Moegammad, beweeg nie u tong daartoe om haastige woorde te sê nie
إِنَّ عَلَيْنَا جَمْعَهُ وَقُرْآنَهُ (17)
Voorwaar, die versameling en verkondiging daarvan rus op Ons
فَإِذَا قَرَأْنَاهُ فَاتَّبِعْ قُرْآنَهُ (18)
Daarom, wanneer Ons dit voordra, volg dan die voordrag
ثُمَّ إِنَّ عَلَيْنَا بَيَانَهُ (19)
Daarna rus die verklaring daarvan op Ons
كَلَّا بَلْ تُحِبُّونَ الْعَاجِلَةَ (20)
Nee, maar julle het die teenswoordige lewe lief
وَتَذَرُونَ الْآخِرَةَ (21)
en julle gee die Hiernamaals prys
وُجُوهٌ يَوْمَئِذٍ نَّاضِرَةٌ (22)
Op dié Dag sal sommige gesigte helder wees
إِلَىٰ رَبِّهَا نَاظِرَةٌ (23)
en opsien na hulle Heer
وَوُجُوهٌ يَوْمَئِذٍ بَاسِرَةٌ (24)
En ander se gesigte sal op dié Dag somber wees
تَظُنُّ أَن يُفْعَلَ بِهَا فَاقِرَةٌ (25)
wetende dat ’n vreeslike ramp spoedig oor hulle sal kom
كَلَّا إِذَا بَلَغَتِ التَّرَاقِيَ (26)
Nee! As die siel van die sterwende tot die keel sal opstyg
وَقِيلَ مَنْ ۜ رَاقٍ (27)
en daar gesê word: Wie sal saam daarmee opstyg
وَظَنَّ أَنَّهُ الْفِرَاقُ (28)
en hy besef dat dit waarlik die skeiding is
وَالْتَفَّتِ السَّاقُ بِالسَّاقِ (29)
en kwelling by kwelling gevoeg word
إِلَىٰ رَبِّكَ يَوْمَئِذٍ الْمَسَاقُ (30)
tot u Heer is die versameling op daardie Dag
فَلَا صَدَّقَ وَلَا صَلَّىٰ (31)
Want die mens het die Waarheid nie aangeneem nie, nóg het hy gebid
وَلَٰكِن كَذَّبَ وَتَوَلَّىٰ (32)
dog hy het die profeet verloën en homself afgewend
ثُمَّ ذَهَبَ إِلَىٰ أَهْلِهِ يَتَمَطَّىٰ (33)
daarna het hy trots na sy volk teruggekeer
أَوْلَىٰ لَكَ فَأَوْلَىٰ (34)
Wee u! Wee dus oor u
ثُمَّ أَوْلَىٰ لَكَ فَأَوْلَىٰ (35)
Nogmaals, wee u, en nog eens wee
أَيَحْسَبُ الْإِنسَانُ أَن يُتْرَكَ سُدًى (36)
Dink die mens dat hy doelloos gelaat sal word
أَلَمْ يَكُ نُطْفَةً مِّن مَّنِيٍّ يُمْنَىٰ (37)
Was hy nie ’n klein sperm, in water uitgestort nie
ثُمَّ كَانَ عَلَقَةً فَخَلَقَ فَسَوَّىٰ (38)
Daarna was hy ’n bloedstolsel, en daarna het Hy hom gevorm en vervolmaak
فَجَعَلَ مِنْهُ الزَّوْجَيْنِ الذَّكَرَ وَالْأُنثَىٰ (39)
Toe het Hy van die embrio twee soorte gemaak: die manlike en vroulike geslag
أَلَيْسَ ذَٰلِكَ بِقَادِرٍ عَلَىٰ أَن يُحْيِيَ الْمَوْتَىٰ (40)
Is Hy dan nie by magte om die dooie te laat herlewe nie
❮ Previous Next ❯

Surahs from Quran :

1- Fatiha2- Baqarah
3- Al Imran4- Nisa
5- Maidah6- Anam
7- Araf8- Anfal
9- Tawbah10- Yunus
11- Hud12- Yusuf
13- Raad14- Ibrahim
15- Hijr16- Nahl
17- Al Isra18- Kahf
19- Maryam20- TaHa
21- Anbiya22- Hajj
23- Muminun24- An Nur
25- Furqan26- Shuara
27- Naml28- Qasas
29- Ankabut30- Rum
31- Luqman32- Sajdah
33- Ahzab34- Saba
35- Fatir36- Yasin
37- Assaaffat38- Sad
39- Zumar40- Ghafir
41- Fussilat42- shura
43- Zukhruf44- Ad Dukhaan
45- Jathiyah46- Ahqaf
47- Muhammad48- Al Fath
49- Hujurat50- Qaf
51- zariyat52- Tur
53- Najm54- Al Qamar
55- Rahman56- Waqiah
57- Hadid58- Mujadilah
59- Al Hashr60- Mumtahina
61- Saff62- Jumuah
63- Munafiqun64- Taghabun
65- Talaq66- Tahrim
67- Mulk68- Qalam
69- Al-Haqqah70- Maarij
71- Nuh72- Jinn
73- Muzammil74- Muddathir
75- Qiyamah76- Insan
77- Mursalat78- An Naba
79- Naziat80- Abasa
81- Takwir82- Infitar
83- Mutaffifin84- Inshiqaq
85- Buruj86- Tariq
87- Al Ala88- Ghashiya
89- Fajr90- Al Balad
91- Shams92- Lail
93- Duha94- Sharh
95- Tin96- Al Alaq
97- Qadr98- Bayyinah
99- Zalzalah100- Adiyat
101- Qariah102- Takathur
103- Al Asr104- Humazah
105- Al Fil106- Quraysh
107- Maun108- Kawthar
109- Kafirun110- Nasr
111- Masad112- Ikhlas
113- Falaq114- An Nas