The Quran in Afrikaans - Surah Qadr translated into Afrikaans, Surah Al-Qadr in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Qadr in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 5 - Surah Number 97 - Page 598.

| بِّسْمِ اللَّهِ الرَّحْمَٰنِ الرَّحِيمِ إِنَّا أَنزَلْنَاهُ فِي لَيْلَةِ الْقَدْرِ (1) Voorwaar, Ons het dit1 op die Nag van Majesteit geopenbaar | 
| وَمَا أَدْرَاكَ مَا لَيْلَةُ الْقَدْرِ (2) En wat sal u laat verstaan wat die Nag van Majesteit is | 
| لَيْلَةُ الْقَدْرِ خَيْرٌ مِّنْ أَلْفِ شَهْرٍ (3) Die Nag van Majesteit is beter as ’n duisend maande | 
| تَنَزَّلُ الْمَلَائِكَةُ وَالرُّوحُ فِيهَا بِإِذْنِ رَبِّهِم مِّن كُلِّ أَمْرٍ (4) Die engele en die Gees2 daal dan neer met die toestemming van hulle Heer ~ vir elke saak | 
| سَلَامٌ هِيَ حَتَّىٰ مَطْلَعِ الْفَجْرِ (5) Vrede! Dit duur tot die dagbreek |