The Quran in Afrikaans - Surah Fatiha translated into Afrikaans, Surah Al-Fatihah in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Fatiha in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 7 - Surah Number 1 - Page 1.

| بِسْمِ اللَّهِ الرَّحْمَٰنِ الرَّحِيمِ (1) In die Naam van Allah, die Barmhartige die Genadige  | 
| الْحَمْدُ لِلَّهِ رَبِّ الْعَالَمِينَ (2) Alle lof kom Allah toe, die Heer van die Wêrelde  | 
| الرَّحْمَٰنِ الرَّحِيمِ (3) die Barmhartige, die Genadige  | 
| مَالِكِ يَوْمِ الدِّينِ (4) Meester van die Oordeelsdag  | 
| إِيَّاكَ نَعْبُدُ وَإِيَّاكَ نَسْتَعِينُ (5) U alleen aanbid ons, en U alleen smeek ons om hulp  | 
| اهْدِنَا الصِّرَاطَ الْمُسْتَقِيمَ (6) Lei ons op die regte weg  | 
| صِرَاطَ الَّذِينَ أَنْعَمْتَ عَلَيْهِمْ غَيْرِ الْمَغْضُوبِ عَلَيْهِمْ وَلَا الضَّالِّينَ (7) die weg van hulle aan wie U,U guns bewys het;nie die weg van hulle wie U toorn verdien nie, of die weg van hulle wat afgedwaal het nie  |