The Quran in Afrikaans - Surah Maun translated into Afrikaans, Surah Al-Maun in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Maun in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 7 - Surah Number 107 - Page 602.

| أَرَأَيْتَ الَّذِي يُكَذِّبُ بِالدِّينِ (1) Het u iemand gesien wat die Oordeelsdag ontken | 
| فَذَٰلِكَ الَّذِي يَدُعُّ الْيَتِيمَ (2) Dit is hy wat die weeskind mishandel | 
| وَلَا يَحُضُّ عَلَىٰ طَعَامِ الْمِسْكِينِ (3) en die armes nie voed nie | 
| فَوَيْلٌ لِّلْمُصَلِّينَ (4) Wee die aanbidders | 
| الَّذِينَ هُمْ عَن صَلَاتِهِمْ سَاهُونَ (5) wat nalatig met hulle gebede is | 
| الَّذِينَ هُمْ يُرَاءُونَ (6) Wat goeddoen om gesien te word | 
| وَيَمْنَعُونَ الْمَاعُونَ (7) en wat geen barmhartigheid betoon nie |