The Quran in Afrikaans - Surah Falaq translated into Afrikaans, Surah Al-Falaq in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Falaq in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 5 - Surah Number 113 - Page 604.

| قُلْ أَعُوذُ بِرَبِّ الْفَلَقِ (1) Sê: Ek neem my toevlug tot die Heer van die dagbreek |
| مِن شَرِّ مَا خَلَقَ (2) teen die sonde wat Hy vasgestel het |
| وَمِن شَرِّ غَاسِقٍ إِذَا وَقَبَ (3) en teen die groot duisternis, wanneer dit kom |
| وَمِن شَرِّ النَّفَّاثَاتِ فِي الْعُقَدِ (4) en teen die boosheid van toordokters wanneer hulle oor knope blaas |
| وَمِن شَرِّ حَاسِدٍ إِذَا حَسَدَ (5) en teen die boosheid van die afgunstige, wanneer sy naywer hoogty vier |