The Quran in Afrikaans - Surah An Nas translated into Afrikaans, Surah An-Nas in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah An Nas in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 6 - Surah Number 114 - Page 604.

| قُلْ أَعُوذُ بِرَبِّ النَّاسِ (1) Sê: Ek neem my toevlug tot die Heer van mense |
| مَلِكِ النَّاسِ (2) die Koning van mense |
| إِلَٰهِ النَّاسِ (3) die God van mense |
| مِن شَرِّ الْوَسْوَاسِ الْخَنَّاسِ (4) teen die bose influisteringe van die slinkse duiwel |
| الَّذِي يُوَسْوِسُ فِي صُدُورِ النَّاسِ (5) wat in die harte van die mense fluister |
| مِنَ الْجِنَّةِ وَالنَّاسِ (6) die harte van djien en mense |