×

Surah Al-Mutaffifin in Afrikaans

Quran Afrikaans ⮕ Surah Mutaffifin

Translation of the Meanings of Surah Mutaffifin in Afrikaans - الأفريكانية

The Quran in Afrikaans - Surah Mutaffifin translated into Afrikaans, Surah Al-Mutaffifin in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Mutaffifin in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 36 - Surah Number 83 - Page 587.

بسم الله الرحمن الرحيم

وَيْلٌ لِّلْمُطَفِّفِينَ (1)
Wee die bedrieërs
الَّذِينَ إِذَا اكْتَالُوا عَلَى النَّاسِ يَسْتَوْفُونَ (2)
Wat, wanneer iemand vir hulle ’n maat neem, op die volle maat aandring
وَإِذَا كَالُوهُمْ أَو وَّزَنُوهُمْ يُخْسِرُونَ (3)
maar wanneer hulle vir ’n ander iets moet meet of afweeg, minder gee as wat dit moet wees
أَلَا يَظُنُّ أُولَٰئِكَ أَنَّهُم مَّبْعُوثُونَ (4)
Dink hulle nie daaraan dat hulle weer opgewek sal word
لِيَوْمٍ عَظِيمٍ (5)
op ’n groot Dag nie
يَوْمَ يَقُومُ النَّاسُ لِرَبِّ الْعَالَمِينَ (6)
Die Dag wanneer die mense voor die Heer van die Wêrelde sal staan
كَلَّا إِنَّ كِتَابَ الْفُجَّارِ لَفِي سِجِّينٍ (7)
Nee, sekerlik, die gedenkskrif van die bose is: In die Gevangenis
وَمَا أَدْرَاكَ مَا سِجِّينٌ (8)
En weet u wat die Gevangenis is
كِتَابٌ مَّرْقُومٌ (9)
Dit is ’n geskrewe Boek
وَيْلٌ يَوْمَئِذٍ لِّلْمُكَذِّبِينَ (10)
Wee hulle, op dié Dag
الَّذِينَ يُكَذِّبُونَ بِيَوْمِ الدِّينِ (11)
wat die Dag van Oordeel ontken
وَمَا يُكَذِّبُ بِهِ إِلَّا كُلُّ مُعْتَدٍ أَثِيمٍ (12)
En niemand ontken dit nie, behalwe elke oortreder, elke sondaar
إِذَا تُتْلَىٰ عَلَيْهِ آيَاتُنَا قَالَ أَسَاطِيرُ الْأَوَّلِينَ (13)
Wanneer Ons tekens aan hom voorgedra word, sê hy: Stories van die oervolke
كَلَّا ۖ بَلْ ۜ رَانَ عَلَىٰ قُلُوبِهِم مَّا كَانُوا يَكْسِبُونَ (14)
Nee, dít wat hulle verdien het, is soos roes op hulle harte
كَلَّا إِنَّهُمْ عَن رَّبِّهِمْ يَوْمَئِذٍ لَّمَحْجُوبُونَ (15)
Waarlik, hulle sal daardie Dag van hulle Heer uitgesluit word
ثُمَّ إِنَّهُمْ لَصَالُو الْجَحِيمِ (16)
Dan sal hulle waarlik die Brandende Vuur ingaan
ثُمَّ يُقَالُ هَٰذَا الَّذِي كُنتُم بِهِ تُكَذِّبُونَ (17)
Dan sal daar gesê word: Dít is wat julle ontken het
كَلَّا إِنَّ كِتَابَ الْأَبْرَارِ لَفِي عِلِّيِّينَ (18)
Waarlik, die gedenkskrif van die deugsame sal wees: die mees Verhewe Plekke
وَمَا أَدْرَاكَ مَا عِلِّيُّونَ (19)
En weet u wat die mees Verhewe Plekke is
كِتَابٌ مَّرْقُومٌ (20)
Dit is ’n geskrewe Boek
يَشْهَدُهُ الْمُقَرَّبُونَ (21)
Hulle wat na aan Allah is, sal dit sien
إِنَّ الْأَبْرَارَ لَفِي نَعِيمٍ (22)
Waarlik, die deugsame sal hom verheug
عَلَى الْأَرَائِكِ يَنظُرُونَ (23)
Op verhewe rusbanke sal hulle mekaar raaksien
تَعْرِفُ فِي وُجُوهِهِمْ نَضْرَةَ النَّعِيمِ (24)
U sal op hulle gesigte die glans van geluksaligheid bemerk
يُسْقَوْنَ مِن رَّحِيقٍ مَّخْتُومٍ (25)
Vir hulle word gegee om te drink: ’n suiwer drank, verseël
خِتَامُهُ مِسْكٌ ۚ وَفِي ذَٰلِكَ فَلْيَتَنَافَسِ الْمُتَنَافِسُونَ (26)
en die seël daarvan is van muskus, ~ Laat hulle wat wedywer, hiervoor wedywer
وَمِزَاجُهُ مِن تَسْنِيمٍ (27)
En dit sal gemeng word met water wat van bo kom
عَيْنًا يَشْرَبُ بِهَا الْمُقَرَّبُونَ (28)
’n Fontein, waaruit diegene wat naby Allah is, sal drink
إِنَّ الَّذِينَ أَجْرَمُوا كَانُوا مِنَ الَّذِينَ آمَنُوا يَضْحَكُونَ (29)
Waarlik, die misdadigers was daaraan gewoond om die gelowiges uit te lag
وَإِذَا مَرُّوا بِهِمْ يَتَغَامَزُونَ (30)
en wanneer hulle verby hulle gegaan het, het hulle vir mekaar geknipoog
وَإِذَا انقَلَبُوا إِلَىٰ أَهْلِهِمُ انقَلَبُوا فَكِهِينَ (31)
En wanneer hulle na hul volk teruggekeer het, het hulle verheug teruggekeer
وَإِذَا رَأَوْهُمْ قَالُوا إِنَّ هَٰؤُلَاءِ لَضَالُّونَ (32)
En wanneer hulle hul gesien het, het hulle gesê: Waarlik, hulle is verdwaal
وَمَا أُرْسِلُوا عَلَيْهِمْ حَافِظِينَ (33)
En hulle was nie gestuur as wakers oor hulle nie
فَالْيَوْمَ الَّذِينَ آمَنُوا مِنَ الْكُفَّارِ يَضْحَكُونَ (34)
Daarom sal die gelowiges op dié Dag die ongelowiges uitlag
عَلَى الْأَرَائِكِ يَنظُرُونَ (35)
Op verhewe rusbanke neergevly, aanskouende
هَلْ ثُوِّبَ الْكُفَّارُ مَا كَانُوا يَفْعَلُونَ (36)
Voorwaar, die ongelowiges sal vergeld word vir wat hulle gedoen het
❮ Previous Next ❯

Surahs from Quran :

1- Fatiha2- Baqarah
3- Al Imran4- Nisa
5- Maidah6- Anam
7- Araf8- Anfal
9- Tawbah10- Yunus
11- Hud12- Yusuf
13- Raad14- Ibrahim
15- Hijr16- Nahl
17- Al Isra18- Kahf
19- Maryam20- TaHa
21- Anbiya22- Hajj
23- Muminun24- An Nur
25- Furqan26- Shuara
27- Naml28- Qasas
29- Ankabut30- Rum
31- Luqman32- Sajdah
33- Ahzab34- Saba
35- Fatir36- Yasin
37- Assaaffat38- Sad
39- Zumar40- Ghafir
41- Fussilat42- shura
43- Zukhruf44- Ad Dukhaan
45- Jathiyah46- Ahqaf
47- Muhammad48- Al Fath
49- Hujurat50- Qaf
51- zariyat52- Tur
53- Najm54- Al Qamar
55- Rahman56- Waqiah
57- Hadid58- Mujadilah
59- Al Hashr60- Mumtahina
61- Saff62- Jumuah
63- Munafiqun64- Taghabun
65- Talaq66- Tahrim
67- Mulk68- Qalam
69- Al-Haqqah70- Maarij
71- Nuh72- Jinn
73- Muzammil74- Muddathir
75- Qiyamah76- Insan
77- Mursalat78- An Naba
79- Naziat80- Abasa
81- Takwir82- Infitar
83- Mutaffifin84- Inshiqaq
85- Buruj86- Tariq
87- Al Ala88- Ghashiya
89- Fajr90- Al Balad
91- Shams92- Lail
93- Duha94- Sharh
95- Tin96- Al Alaq
97- Qadr98- Bayyinah
99- Zalzalah100- Adiyat
101- Qariah102- Takathur
103- Al Asr104- Humazah
105- Al Fil106- Quraysh
107- Maun108- Kawthar
109- Kafirun110- Nasr
111- Masad112- Ikhlas
113- Falaq114- An Nas