×

Surah Al-Burooj in Afrikaans

Quran Afrikaans ⮕ Surah Buruj

Translation of the Meanings of Surah Buruj in Afrikaans - الأفريكانية

The Quran in Afrikaans - Surah Buruj translated into Afrikaans, Surah Al-Burooj in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Buruj in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 22 - Surah Number 85 - Page 590.

بسم الله الرحمن الرحيم

وَالسَّمَاءِ ذَاتِ الْبُرُوجِ (1)
By die sterbesaaide hemel
وَالْيَوْمِ الْمَوْعُودِ (2)
en die Beloofde Dag
وَشَاهِدٍ وَمَشْهُودٍ (3)
By die getuie en dít waarteen hy getuig
قُتِلَ أَصْحَابُ الْأُخْدُودِ (4)
’n Rampspoed het oor die Mense van die Loopgraaf gekom
النَّارِ ذَاتِ الْوَقُودِ (5)
’n gestookte Vlammende Vuur
إِذْ هُمْ عَلَيْهَا قُعُودٌ (6)
waarby hulle gesit het
وَهُمْ عَلَىٰ مَا يَفْعَلُونَ بِالْمُؤْمِنِينَ شُهُودٌ (7)
en hulle was getuie van wat hulle aan die gelowiges gedoen het
وَمَا نَقَمُوا مِنْهُمْ إِلَّا أَن يُؤْمِنُوا بِاللَّهِ الْعَزِيزِ الْحَمِيدِ (8)
En hulle het die gelowiges om geen rede gestraf nie, behalwe dat hulle aan Allah, die Allermagtige, die Lofwaardige, geglo het
الَّذِي لَهُ مُلْكُ السَّمَاوَاتِ وَالْأَرْضِ ۚ وَاللَّهُ عَلَىٰ كُلِّ شَيْءٍ شَهِيدٌ (9)
aan wie die koninkryk van die hemele en die aarde behoort; en Allah is getuie oor alle dinge
إِنَّ الَّذِينَ فَتَنُوا الْمُؤْمِنِينَ وَالْمُؤْمِنَاتِ ثُمَّ لَمْ يَتُوبُوا فَلَهُمْ عَذَابُ جَهَنَّمَ وَلَهُمْ عَذَابُ الْحَرِيقِ (10)
Voorwaar, hulle wat die gelowige mans en die gelowige vroue vervolg, en dan geen berou toon nie, vir hulle is die Hel as straf, en vir hulle is die straf van verbranding
إِنَّ الَّذِينَ آمَنُوا وَعَمِلُوا الصَّالِحَاتِ لَهُمْ جَنَّاتٌ تَجْرِي مِن تَحْتِهَا الْأَنْهَارُ ۚ ذَٰلِكَ الْفَوْزُ الْكَبِيرُ (11)
Vir die gelowiges wat goeie dade doen, is daar Tuine waarin riviere vloei; dit is iets om na te streef
إِنَّ بَطْشَ رَبِّكَ لَشَدِيدٌ (12)
Waarlik, die greep van u Heer is hard
إِنَّهُ هُوَ يُبْدِئُ وَيُعِيدُ (13)
Waarlik, dit is Hy wat eers skep en daarna voortbring
وَهُوَ الْغَفُورُ الْوَدُودُ (14)
en Hy is die Vergewensgesinde, die Liefderyke
ذُو الْعَرْشِ الْمَجِيدُ (15)
Heer van die Troon van Mag, die Roemryke
فَعَّالٌ لِّمَا يُرِيدُ (16)
Uitvoerder van Sy wil
هَلْ أَتَاكَ حَدِيثُ الْجُنُودِ (17)
Het die verhaal van die leërskare u dan nie bereik nie
فِرْعَوْنَ وَثَمُودَ (18)
van Farao en Thamoed
بَلِ الَّذِينَ كَفَرُوا فِي تَكْذِيبٍ (19)
Nee, maar die ongelowiges hou aan met verloëning
وَاللَّهُ مِن وَرَائِهِم مُّحِيطٌ (20)
en Allah omring hulle van alle kante
بَلْ هُوَ قُرْآنٌ مَّجِيدٌ (21)
Nee, dit is ’n glorieryke Qur’ãn
فِي لَوْحٍ مَّحْفُوظٍ (22)
in ’n beskermde gedenksteen
❮ Previous Next ❯

Surahs from Quran :

1- Fatiha2- Baqarah
3- Al Imran4- Nisa
5- Maidah6- Anam
7- Araf8- Anfal
9- Tawbah10- Yunus
11- Hud12- Yusuf
13- Raad14- Ibrahim
15- Hijr16- Nahl
17- Al Isra18- Kahf
19- Maryam20- TaHa
21- Anbiya22- Hajj
23- Muminun24- An Nur
25- Furqan26- Shuara
27- Naml28- Qasas
29- Ankabut30- Rum
31- Luqman32- Sajdah
33- Ahzab34- Saba
35- Fatir36- Yasin
37- Assaaffat38- Sad
39- Zumar40- Ghafir
41- Fussilat42- shura
43- Zukhruf44- Ad Dukhaan
45- Jathiyah46- Ahqaf
47- Muhammad48- Al Fath
49- Hujurat50- Qaf
51- zariyat52- Tur
53- Najm54- Al Qamar
55- Rahman56- Waqiah
57- Hadid58- Mujadilah
59- Al Hashr60- Mumtahina
61- Saff62- Jumuah
63- Munafiqun64- Taghabun
65- Talaq66- Tahrim
67- Mulk68- Qalam
69- Al-Haqqah70- Maarij
71- Nuh72- Jinn
73- Muzammil74- Muddathir
75- Qiyamah76- Insan
77- Mursalat78- An Naba
79- Naziat80- Abasa
81- Takwir82- Infitar
83- Mutaffifin84- Inshiqaq
85- Buruj86- Tariq
87- Al Ala88- Ghashiya
89- Fajr90- Al Balad
91- Shams92- Lail
93- Duha94- Sharh
95- Tin96- Al Alaq
97- Qadr98- Bayyinah
99- Zalzalah100- Adiyat
101- Qariah102- Takathur
103- Al Asr104- Humazah
105- Al Fil106- Quraysh
107- Maun108- Kawthar
109- Kafirun110- Nasr
111- Masad112- Ikhlas
113- Falaq114- An Nas