×

Surah Al-Fajr in Afrikaans

Quran Afrikaans ⮕ Surah Fajr

Translation of the Meanings of Surah Fajr in Afrikaans - الأفريكانية

The Quran in Afrikaans - Surah Fajr translated into Afrikaans, Surah Al-Fajr in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Fajr in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 30 - Surah Number 89 - Page 593.

بسم الله الرحمن الرحيم

وَالْفَجْرِ (1)
By die dagbreek
وَلَيَالٍ عَشْرٍ (2)
en die tien nagte
وَالشَّفْعِ وَالْوَتْرِ (3)
by die gelyke en die ongelyke
وَاللَّيْلِ إِذَا يَسْرِ (4)
en by die nag wanneer dit verdwyn
هَلْ فِي ذَٰلِكَ قَسَمٌ لِّذِي حِجْرٍ (5)
Waarlik, hierin is ’n eed vir die verstandige mense
أَلَمْ تَرَ كَيْفَ فَعَلَ رَبُّكَ بِعَادٍ (6)
Het u nie gesien hoe u Heer met die stam van Aad gehandel het nie
إِرَمَ ذَاتِ الْعِمَادِ (7)
die volk van Iram, wat hoë geboue gehad het
الَّتِي لَمْ يُخْلَقْ مِثْلُهَا فِي الْبِلَادِ (8)
waarvan die gelyke nog nie in hierdie land voortgebring is nie
وَثَمُودَ الَّذِينَ جَابُوا الصَّخْرَ بِالْوَادِ (9)
en met die stam Thamoed wat die rotse in die dal uitgehol het
وَفِرْعَوْنَ ذِي الْأَوْتَادِ (10)
en met Farao, heer van baie
الَّذِينَ طَغَوْا فِي الْبِلَادِ (11)
wat hom in die stede te buite gegaan het
فَأَكْثَرُوا فِيهَا الْفَسَادَ (12)
en baie verderf daarin aangerig het
فَصَبَّ عَلَيْهِمْ رَبُّكَ سَوْطَ عَذَابٍ (13)
U Heer het hulle ’n gedeelte van die straf laat toekom
إِنَّ رَبَّكَ لَبِالْمِرْصَادِ (14)
Voorwaar, u Heer is Waaksaam
فَأَمَّا الْإِنسَانُ إِذَا مَا ابْتَلَاهُ رَبُّهُ فَأَكْرَمَهُ وَنَعَّمَهُ فَيَقُولُ رَبِّي أَكْرَمَنِ (15)
Maar die mens, wanneer Hy hom beproef deur eer en gunste aan hom te gee, sê hy: My Heer het my geëer
وَأَمَّا إِذَا مَا ابْتَلَاهُ فَقَدَرَ عَلَيْهِ رِزْقَهُ فَيَقُولُ رَبِّي أَهَانَنِ (16)
Maar wanneer Hy hom beproef met skaarste van voedsel, sê hy: My Heer het my onteer
كَلَّا ۖ بَل لَّا تُكْرِمُونَ الْيَتِيمَ (17)
Maar waarom eer julle nie die weeskind
وَلَا تَحَاضُّونَ عَلَىٰ طَعَامِ الْمِسْكِينِ (18)
en vermaan julle mekaar nie om die armes te voed nie
وَتَأْكُلُونَ التُّرَاثَ أَكْلًا لَّمًّا (19)
Julle verorber die hele erfdeel
وَتُحِبُّونَ الْمَالَ حُبًّا جَمًّا (20)
en julle hou te veel van weelde
كَلَّا إِذَا دُكَّتِ الْأَرْضُ دَكًّا دَكًّا (21)
Nee, wanneer die aarde aan stukke sal verbrokkel
وَجَاءَ رَبُّكَ وَالْمَلَكُ صَفًّا صَفًّا (22)
en u Heer met skares engele sal verskyn
وَجِيءَ يَوْمَئِذٍ بِجَهَنَّمَ ۚ يَوْمَئِذٍ يَتَذَكَّرُ الْإِنسَانُ وَأَنَّىٰ لَهُ الذِّكْرَىٰ (23)
en die Hel op ’n Dag vertoon sal word; op dié Dag sal die mens versigtig wees; maar wat sal sy versigtigheid hom baat
يَقُولُ يَا لَيْتَنِي قَدَّمْتُ لِحَيَاتِي (24)
Hy sal sê: O, kon ek nie maar liewer iets vir my lewe voruit- gestuur het nie
فَيَوْمَئِذٍ لَّا يُعَذِّبُ عَذَابَهُ أَحَدٌ (25)
Niemand kan straf soos Hy op daardie Dag sal straf nie
وَلَا يُوثِقُ وَثَاقَهُ أَحَدٌ (26)
Ook kan niemand boei soos Hy sal boei nie
يَا أَيَّتُهَا النَّفْسُ الْمُطْمَئِنَّةُ (27)
Maar u, o siel in vrede
ارْجِعِي إِلَىٰ رَبِّكِ رَاضِيَةً مَّرْضِيَّةً (28)
keer terug tot u Heer met welbehae
فَادْخُلِي فِي عِبَادِي (29)
Wees met My dienaars
وَادْخُلِي جَنَّتِي (30)
en gaan saam met hulle My Paradys binne
❮ Previous Next ❯

Surahs from Quran :

1- Fatiha2- Baqarah
3- Al Imran4- Nisa
5- Maidah6- Anam
7- Araf8- Anfal
9- Tawbah10- Yunus
11- Hud12- Yusuf
13- Raad14- Ibrahim
15- Hijr16- Nahl
17- Al Isra18- Kahf
19- Maryam20- TaHa
21- Anbiya22- Hajj
23- Muminun24- An Nur
25- Furqan26- Shuara
27- Naml28- Qasas
29- Ankabut30- Rum
31- Luqman32- Sajdah
33- Ahzab34- Saba
35- Fatir36- Yasin
37- Assaaffat38- Sad
39- Zumar40- Ghafir
41- Fussilat42- shura
43- Zukhruf44- Ad Dukhaan
45- Jathiyah46- Ahqaf
47- Muhammad48- Al Fath
49- Hujurat50- Qaf
51- zariyat52- Tur
53- Najm54- Al Qamar
55- Rahman56- Waqiah
57- Hadid58- Mujadilah
59- Al Hashr60- Mumtahina
61- Saff62- Jumuah
63- Munafiqun64- Taghabun
65- Talaq66- Tahrim
67- Mulk68- Qalam
69- Al-Haqqah70- Maarij
71- Nuh72- Jinn
73- Muzammil74- Muddathir
75- Qiyamah76- Insan
77- Mursalat78- An Naba
79- Naziat80- Abasa
81- Takwir82- Infitar
83- Mutaffifin84- Inshiqaq
85- Buruj86- Tariq
87- Al Ala88- Ghashiya
89- Fajr90- Al Balad
91- Shams92- Lail
93- Duha94- Sharh
95- Tin96- Al Alaq
97- Qadr98- Bayyinah
99- Zalzalah100- Adiyat
101- Qariah102- Takathur
103- Al Asr104- Humazah
105- Al Fil106- Quraysh
107- Maun108- Kawthar
109- Kafirun110- Nasr
111- Masad112- Ikhlas
113- Falaq114- An Nas