The Quran in Afrikaans - Surah Tin translated into Afrikaans, Surah At-Tin in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Tin in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 8 - Surah Number 95 - Page 597.

| بِّسْمِ اللَّهِ الرَّحْمَٰنِ الرَّحِيمِ وَالتِّينِ وَالزَّيْتُونِ (1) By die vy en die olyf |
| وَطُورِ سِينِينَ (2) En by die berg Sinaï |
| وَهَٰذَا الْبَلَدِ الْأَمِينِ (3) En by hierdie Stad1 met sy vestings |
| لَقَدْ خَلَقْنَا الْإِنسَانَ فِي أَحْسَنِ تَقْوِيمٍ (4) Voorwaar, Ons het die mens voortreflik geskape |
| ثُمَّ رَدَدْنَاهُ أَسْفَلَ سَافِلِينَ (5) Maar Ons laat hom verval tot die allerlaagste |
| إِلَّا الَّذِينَ آمَنُوا وَعَمِلُوا الصَّالِحَاتِ فَلَهُمْ أَجْرٌ غَيْرُ مَمْنُونٍ (6) behalwe hulle wat glo en goeddoen; vir hulle is daar ’n oneindige beloning |
| فَمَا يُكَذِّبُكَ بَعْدُ بِالدِّينِ (7) Wie sal leuens aan u vertel omtrent die Oordeelsdag |
| أَلَيْسَ اللَّهُ بِأَحْكَمِ الْحَاكِمِينَ (8) Is dit nie Allah wat regverdig oordeel nie |