The Quran in Afrikaans - Surah Quraysh translated into Afrikaans, Surah Quraysh in Afrikaans. We provide accurate translation of Surah Quraysh in Afrikaans - الأفريكانية, Verses 4 - Surah Number 106 - Page 602.
لِإِيلَافِ قُرَيْشٍ (1) Ter beskerming van die Koereish |
إِيلَافِهِمْ رِحْلَةَ الشِّتَاءِ وَالصَّيْفِ (2) beskerming gedurende hulle reise, in die winter sowel as in die somer |
فَلْيَعْبُدُوا رَبَّ هَٰذَا الْبَيْتِ (3) Laat hulle daarom die Heer van hierdie Huis aanbid |
الَّذِي أَطْعَمَهُم مِّن جُوعٍ وَآمَنَهُم مِّنْ خَوْفٍ (4) Hy wat hulle versadig en hulle in plaas van vrees veiligheid gee |