×

En inderdaad het Ons boodskappers vóór u gestuur ~ sommige van hulle 40:78 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah Ghafir ⮕ (40:78) ayat 78 in Afrikaans

40:78 Surah Ghafir ayat 78 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah Ghafir ayat 78 - غَافِر - Page - Juz 24

﴿وَلَقَدۡ أَرۡسَلۡنَا رُسُلٗا مِّن قَبۡلِكَ مِنۡهُم مَّن قَصَصۡنَا عَلَيۡكَ وَمِنۡهُم مَّن لَّمۡ نَقۡصُصۡ عَلَيۡكَۗ وَمَا كَانَ لِرَسُولٍ أَن يَأۡتِيَ بِـَٔايَةٍ إِلَّا بِإِذۡنِ ٱللَّهِۚ فَإِذَا جَآءَ أَمۡرُ ٱللَّهِ قُضِيَ بِٱلۡحَقِّ وَخَسِرَ هُنَالِكَ ٱلۡمُبۡطِلُونَ ﴾
[غَافِر: 78]

En inderdaad het Ons boodskappers vóór u gestuur ~ sommige van hulle het Ons aan u genoem, en ander nie. Ook was dit nie moontlik vir ’n boodskapper om ’n teken te bring sonder die toestemming van Allah nie. En wanneer die gebod van Allah kom, word die oordeel met waarheid uitgspreek, en diegene wat dit as ’n leuen beskou het, sal verlore wees

❮ Previous Next ❯

ترجمة: ولقد أرسلنا رسلا من قبلك منهم من قصصنا عليك ومنهم من لم, باللغة الأفريكانية

﴿ولقد أرسلنا رسلا من قبلك منهم من قصصنا عليك ومنهم من لم﴾ [غَافِر: 78]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek