×

Voorwaar, hulle wat geglo en uit hulle huise gevlug het, en met 8:72 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah Al-Anfal ⮕ (8:72) ayat 72 in Afrikaans

8:72 Surah Al-Anfal ayat 72 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah Al-Anfal ayat 72 - الأنفَال - Page - Juz 10

﴿إِنَّ ٱلَّذِينَ ءَامَنُواْ وَهَاجَرُواْ وَجَٰهَدُواْ بِأَمۡوَٰلِهِمۡ وَأَنفُسِهِمۡ فِي سَبِيلِ ٱللَّهِ وَٱلَّذِينَ ءَاوَواْ وَّنَصَرُوٓاْ أُوْلَٰٓئِكَ بَعۡضُهُمۡ أَوۡلِيَآءُ بَعۡضٖۚ وَٱلَّذِينَ ءَامَنُواْ وَلَمۡ يُهَاجِرُواْ مَا لَكُم مِّن وَلَٰيَتِهِم مِّن شَيۡءٍ حَتَّىٰ يُهَاجِرُواْۚ وَإِنِ ٱسۡتَنصَرُوكُمۡ فِي ٱلدِّينِ فَعَلَيۡكُمُ ٱلنَّصۡرُ إِلَّا عَلَىٰ قَوۡمِۭ بَيۡنَكُمۡ وَبَيۡنَهُم مِّيثَٰقٞۗ وَٱللَّهُ بِمَا تَعۡمَلُونَ بَصِيرٞ ﴾
[الأنفَال: 72]

Voorwaar, hulle wat geglo en uit hulle huise gevlug het, en met hulle lewens in die weg van Allah hard gestrewe het, en hulle wat asiel verleen en gehelp het ~ hulle is vriende van mekaar. En julle wat geglo en nie gevlug het nie, julle is nie verantwoordelik vir hulle beskerming nie, tensy hulle vlug. Maar as hulle hulp insake die geloof soek, dan is julle verplig om hulle te help, behalwe teen ’n volk met wie julle ’n verbond gesluit het. En Allah sien wat julle doen

❮ Previous Next ❯

ترجمة: إن الذين آمنوا وهاجروا وجاهدوا بأموالهم وأنفسهم في سبيل الله والذين آووا, باللغة الأفريكانية

﴿إن الذين آمنوا وهاجروا وجاهدوا بأموالهم وأنفسهم في سبيل الله والذين آووا﴾ [الأنفَال: 72]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek