×

En wanneer Ons duidelike tekens aan hulle voorgedra word, sê hulle wat 10:15 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah Yunus ⮕ (10:15) ayat 15 in Afrikaans

10:15 Surah Yunus ayat 15 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah Yunus ayat 15 - يُونس - Page - Juz 11

﴿وَإِذَا تُتۡلَىٰ عَلَيۡهِمۡ ءَايَاتُنَا بَيِّنَٰتٖ قَالَ ٱلَّذِينَ لَا يَرۡجُونَ لِقَآءَنَا ٱئۡتِ بِقُرۡءَانٍ غَيۡرِ هَٰذَآ أَوۡ بَدِّلۡهُۚ قُلۡ مَا يَكُونُ لِيٓ أَنۡ أُبَدِّلَهُۥ مِن تِلۡقَآيِٕ نَفۡسِيٓۖ إِنۡ أَتَّبِعُ إِلَّا مَا يُوحَىٰٓ إِلَيَّۖ إِنِّيٓ أَخَافُ إِنۡ عَصَيۡتُ رَبِّي عَذَابَ يَوۡمٍ عَظِيمٖ ﴾
[يُونس: 15]

En wanneer Ons duidelike tekens aan hulle voorgedra word, sê hulle wat nie na die ontmoeting met Ons uitsien nie: Bring vir ons ’n ander Qur’ãn, of verander hierdie een. Sê: Dit betaam my nie om dit te verander nie. Ek volg niks anders as wat aan my geopenbaar is nie. Waarlik, as ek my Heer nie gehoorsaam is nie, vrees ek die straf van ’n smartlike dag

❮ Previous Next ❯

ترجمة: وإذا تتلى عليهم آياتنا بينات قال الذين لا يرجون لقاءنا ائت بقرآن, باللغة الأفريكانية

﴿وإذا تتلى عليهم آياتنا بينات قال الذين لا يرجون لقاءنا ائت بقرآن﴾ [يُونس: 15]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek