×

Het u hulle gesien aan wie gesê is: Weerhou julle hande van 4:77 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah An-Nisa’ ⮕ (4:77) ayat 77 in Afrikaans

4:77 Surah An-Nisa’ ayat 77 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah An-Nisa’ ayat 77 - النِّسَاء - Page - Juz 5

﴿أَلَمۡ تَرَ إِلَى ٱلَّذِينَ قِيلَ لَهُمۡ كُفُّوٓاْ أَيۡدِيَكُمۡ وَأَقِيمُواْ ٱلصَّلَوٰةَ وَءَاتُواْ ٱلزَّكَوٰةَ فَلَمَّا كُتِبَ عَلَيۡهِمُ ٱلۡقِتَالُ إِذَا فَرِيقٞ مِّنۡهُمۡ يَخۡشَوۡنَ ٱلنَّاسَ كَخَشۡيَةِ ٱللَّهِ أَوۡ أَشَدَّ خَشۡيَةٗۚ وَقَالُواْ رَبَّنَا لِمَ كَتَبۡتَ عَلَيۡنَا ٱلۡقِتَالَ لَوۡلَآ أَخَّرۡتَنَآ إِلَىٰٓ أَجَلٖ قَرِيبٖۗ قُلۡ مَتَٰعُ ٱلدُّنۡيَا قَلِيلٞ وَٱلۡأٓخِرَةُ خَيۡرٞ لِّمَنِ ٱتَّقَىٰ وَلَا تُظۡلَمُونَ فَتِيلًا ﴾
[النِّسَاء: 77]

Het u hulle gesien aan wie gesê is: Weerhou julle hande van die kwaad: onderhou die gebede en betaal die Zakaat?5 Maar wanneer hulle tot die stryd beveel word, dan vrees sommige die mense soos Allah gevrees behoort te word, en selfs nog meer, en sê: Ons Heer! Waarom het U ons in die stryd gestuur? Waarom het U ons nie nog ’n rukkie lank uitstel verleen nie? Die voordeel van hierdie wêreld is maar gering; en vir die pligsgetroues is die Hiernamaals beter. En nie die minste onreg sal julle aangedoen word nie

❮ Previous Next ❯

ترجمة: ألم تر إلى الذين قيل لهم كفوا أيديكم وأقيموا الصلاة وآتوا الزكاة, باللغة الأفريكانية

﴿ألم تر إلى الذين قيل لهم كفوا أيديكم وأقيموا الصلاة وآتوا الزكاة﴾ [النِّسَاء: 77]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek