×

Moegammad is die Boodskapper van Allah, en diegene saam met hom is 48:29 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah Al-Fath ⮕ (48:29) ayat 29 in Afrikaans

48:29 Surah Al-Fath ayat 29 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah Al-Fath ayat 29 - الفَتح - Page - Juz 26

﴿مُّحَمَّدٞ رَّسُولُ ٱللَّهِۚ وَٱلَّذِينَ مَعَهُۥٓ أَشِدَّآءُ عَلَى ٱلۡكُفَّارِ رُحَمَآءُ بَيۡنَهُمۡۖ تَرَىٰهُمۡ رُكَّعٗا سُجَّدٗا يَبۡتَغُونَ فَضۡلٗا مِّنَ ٱللَّهِ وَرِضۡوَٰنٗاۖ سِيمَاهُمۡ فِي وُجُوهِهِم مِّنۡ أَثَرِ ٱلسُّجُودِۚ ذَٰلِكَ مَثَلُهُمۡ فِي ٱلتَّوۡرَىٰةِۚ وَمَثَلُهُمۡ فِي ٱلۡإِنجِيلِ كَزَرۡعٍ أَخۡرَجَ شَطۡـَٔهُۥ فَـَٔازَرَهُۥ فَٱسۡتَغۡلَظَ فَٱسۡتَوَىٰ عَلَىٰ سُوقِهِۦ يُعۡجِبُ ٱلزُّرَّاعَ لِيَغِيظَ بِهِمُ ٱلۡكُفَّارَۗ وَعَدَ ٱللَّهُ ٱلَّذِينَ ءَامَنُواْ وَعَمِلُواْ ٱلصَّٰلِحَٰتِ مِنۡهُم مَّغۡفِرَةٗ وَأَجۡرًا عَظِيمَۢا ﴾
[الفَتح: 29]

Moegammad is die Boodskapper van Allah, en diegene saam met hom is onwrikbaar teen die ongelowiges gekant, en sagmoedig onder mekaar. U sien hulle vooroorbuig en in prostrasie tydens die gebed, terwyl hulle soek na die genade en welbehae van Allah. Hulle merke is op hulle aangesig as gevolg van hulle prostrasie. Dít is hulle beskrywing in die Tora ~ én hulle beskrywing in die Evangelie: soos koringsaad wat sy loot laat uitsprei en dit dan versterk sodat dit stewig word en op sy stingel ferm staan, tot vreugde van die saaiers; en dat Hy die ongelowiges gevolglik daarmee kan vertoorn. Allah het aan diegene wat glo en goeie dade verrig, vergifnis en ’n groot beloning belowe

❮ Previous Next ❯

ترجمة: محمد رسول الله والذين معه أشداء على الكفار رحماء بينهم تراهم ركعا, باللغة الأفريكانية

﴿محمد رسول الله والذين معه أشداء على الكفار رحماء بينهم تراهم ركعا﴾ [الفَتح: 29]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek