×

En laat hulle wat uit suinigheid nie van die dinge wat Allah 3:180 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah al-‘Imran ⮕ (3:180) ayat 180 in Afrikaans

3:180 Surah al-‘Imran ayat 180 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah al-‘Imran ayat 180 - آل عِمران - Page - Juz 4

﴿وَلَا يَحۡسَبَنَّ ٱلَّذِينَ يَبۡخَلُونَ بِمَآ ءَاتَىٰهُمُ ٱللَّهُ مِن فَضۡلِهِۦ هُوَ خَيۡرٗا لَّهُمۖ بَلۡ هُوَ شَرّٞ لَّهُمۡۖ سَيُطَوَّقُونَ مَا بَخِلُواْ بِهِۦ يَوۡمَ ٱلۡقِيَٰمَةِۗ وَلِلَّهِ مِيرَٰثُ ٱلسَّمَٰوَٰتِ وَٱلۡأَرۡضِۗ وَٱللَّهُ بِمَا تَعۡمَلُونَ خَبِيرٞ ﴾
[آل عِمران: 180]

En laat hulle wat uit suinigheid nie van die dinge wat Allah uit Sy oorvloed aan hulle geskenk het, wil bestee nie, nie dink dat dit hulle ten goede gereken sal word nie. Nee, dit sal hulle ten kwade gereken word. Hulle sal op die Dag van Opstanding ’n halsband van gierigheid om hulle nekke dra. En aan Allah behoort die erfdeel van die hemele en die aarde. En Allah is bewus van julle dade

❮ Previous Next ❯

ترجمة: ولا يحسبن الذين يبخلون بما آتاهم الله من فضله هو خيرا لهم, باللغة الأفريكانية

﴿ولا يحسبن الذين يبخلون بما آتاهم الله من فضله هو خيرا لهم﴾ [آل عِمران: 180]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek