×

En wanneer u10 in hul middde is, en hulle lei in gebed, 4:102 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah An-Nisa’ ⮕ (4:102) ayat 102 in Afrikaans

4:102 Surah An-Nisa’ ayat 102 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah An-Nisa’ ayat 102 - النِّسَاء - Page - Juz 5

﴿وَإِذَا كُنتَ فِيهِمۡ فَأَقَمۡتَ لَهُمُ ٱلصَّلَوٰةَ فَلۡتَقُمۡ طَآئِفَةٞ مِّنۡهُم مَّعَكَ وَلۡيَأۡخُذُوٓاْ أَسۡلِحَتَهُمۡۖ فَإِذَا سَجَدُواْ فَلۡيَكُونُواْ مِن وَرَآئِكُمۡ وَلۡتَأۡتِ طَآئِفَةٌ أُخۡرَىٰ لَمۡ يُصَلُّواْ فَلۡيُصَلُّواْ مَعَكَ وَلۡيَأۡخُذُواْ حِذۡرَهُمۡ وَأَسۡلِحَتَهُمۡۗ وَدَّ ٱلَّذِينَ كَفَرُواْ لَوۡ تَغۡفُلُونَ عَنۡ أَسۡلِحَتِكُمۡ وَأَمۡتِعَتِكُمۡ فَيَمِيلُونَ عَلَيۡكُم مَّيۡلَةٗ وَٰحِدَةٗۚ وَلَا جُنَاحَ عَلَيۡكُمۡ إِن كَانَ بِكُمۡ أَذٗى مِّن مَّطَرٍ أَوۡ كُنتُم مَّرۡضَىٰٓ أَن تَضَعُوٓاْ أَسۡلِحَتَكُمۡۖ وَخُذُواْ حِذۡرَكُمۡۗ إِنَّ ٱللَّهَ أَعَدَّ لِلۡكَٰفِرِينَ عَذَابٗا مُّهِينٗا ﴾
[النِّسَاء: 102]

En wanneer u10 in hul middde is, en hulle lei in gebed, laat ’n deel van hulle by u staan, en ook hul wapens reghou. En wanneer hulle hul gebedsprostrasie voltooi het, laat hulle agter om u gaan, en laat die ander groep, wat nog nie gebid het nie, vorentoe kom en met u bid, en laat hulle voorsorgmaatreëls tref en ook hul wapens neem. Die ongelowiges begeer dat julle nie ag sal slaan op jul wapens en bagasie nie, sodat hulle julle gesamentlik en plotseling kan oorval. As julle jul wapens opsy lê as dit reën of wanneer julle siek is, sal dit julle nie as sonde gereken word nie, maar tref voorsorg. Voorwaar, Allah het vir die ongelowiges ’n vernederende straf voorberei

❮ Previous Next ❯

ترجمة: وإذا كنت فيهم فأقمت لهم الصلاة فلتقم طائفة منهم معك وليأخذوا أسلحتهم, باللغة الأفريكانية

﴿وإذا كنت فيهم فأقمت لهم الصلاة فلتقم طائفة منهم معك وليأخذوا أسلحتهم﴾ [النِّسَاء: 102]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek