×

Vir julle is verbode: julle moeders, en julle dogters, en julle susters 4:23 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah An-Nisa’ ⮕ (4:23) ayat 23 in Afrikaans

4:23 Surah An-Nisa’ ayat 23 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah An-Nisa’ ayat 23 - النِّسَاء - Page - Juz 4

﴿حُرِّمَتۡ عَلَيۡكُمۡ أُمَّهَٰتُكُمۡ وَبَنَاتُكُمۡ وَأَخَوَٰتُكُمۡ وَعَمَّٰتُكُمۡ وَخَٰلَٰتُكُمۡ وَبَنَاتُ ٱلۡأَخِ وَبَنَاتُ ٱلۡأُخۡتِ وَأُمَّهَٰتُكُمُ ٱلَّٰتِيٓ أَرۡضَعۡنَكُمۡ وَأَخَوَٰتُكُم مِّنَ ٱلرَّضَٰعَةِ وَأُمَّهَٰتُ نِسَآئِكُمۡ وَرَبَٰٓئِبُكُمُ ٱلَّٰتِي فِي حُجُورِكُم مِّن نِّسَآئِكُمُ ٱلَّٰتِي دَخَلۡتُم بِهِنَّ فَإِن لَّمۡ تَكُونُواْ دَخَلۡتُم بِهِنَّ فَلَا جُنَاحَ عَلَيۡكُمۡ وَحَلَٰٓئِلُ أَبۡنَآئِكُمُ ٱلَّذِينَ مِنۡ أَصۡلَٰبِكُمۡ وَأَن تَجۡمَعُواْ بَيۡنَ ٱلۡأُخۡتَيۡنِ إِلَّا مَا قَدۡ سَلَفَۗ إِنَّ ٱللَّهَ كَانَ غَفُورٗا رَّحِيمٗا ﴾
[النِّسَاء: 23]

Vir julle is verbode: julle moeders, en julle dogters, en julle susters en julle vaders se susters, en die dogters van jul broers, en dié van jul susters, én julle soogmoeders, en jul stiefsusters, en moeders van julle vroue, en jul stiefdogters wat onder die sorg is van vroue by wie julle ingegaan het ~ maar as julle nie by hulle ingegaan het nie, dan is jul sonder blaam ~ en die vroue van julle seuns wat uit jul lendene gebore is. Ook is dit julle verbode om twee susters te trou, met uitsondering van wat reeds verby is. Voorwaar, Allah is Vergewensgesind, Genadevol

❮ Previous Next ❯

ترجمة: حرمت عليكم أمهاتكم وبناتكم وأخواتكم وعماتكم وخالاتكم وبنات الأخ وبنات الأخت وأمهاتكم, باللغة الأفريكانية

﴿حرمت عليكم أمهاتكم وبناتكم وأخواتكم وعماتكم وخالاتكم وبنات الأخ وبنات الأخت وأمهاتكم﴾ [النِّسَاء: 23]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek