×

En vroue wat alreeds getroud is, met uitsondering van die gevangenes wat 4:24 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah An-Nisa’ ⮕ (4:24) ayat 24 in Afrikaans

4:24 Surah An-Nisa’ ayat 24 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah An-Nisa’ ayat 24 - النِّسَاء - Page - Juz 5

﴿۞ وَٱلۡمُحۡصَنَٰتُ مِنَ ٱلنِّسَآءِ إِلَّا مَا مَلَكَتۡ أَيۡمَٰنُكُمۡۖ كِتَٰبَ ٱللَّهِ عَلَيۡكُمۡۚ وَأُحِلَّ لَكُم مَّا وَرَآءَ ذَٰلِكُمۡ أَن تَبۡتَغُواْ بِأَمۡوَٰلِكُم مُّحۡصِنِينَ غَيۡرَ مُسَٰفِحِينَۚ فَمَا ٱسۡتَمۡتَعۡتُم بِهِۦ مِنۡهُنَّ فَـَٔاتُوهُنَّ أُجُورَهُنَّ فَرِيضَةٗۚ وَلَا جُنَاحَ عَلَيۡكُمۡ فِيمَا تَرَٰضَيۡتُم بِهِۦ مِنۢ بَعۡدِ ٱلۡفَرِيضَةِۚ إِنَّ ٱللَّهَ كَانَ عَلِيمًا حَكِيمٗا ﴾
[النِّسَاء: 24]

En vroue wat alreeds getroud is, met uitsondering van die gevangenes wat julle regterhand besit, is vir julle verbode. Dít het Allah aan julle verorden. Alle ander vroue is julle veroorloof, op voorwaarde dat julle hulle soek met jul eiendom, en met hulle in die huwelik tree en geen ontug pleeg nie. Aangaande hulle, met wie dit jul baat om in die huwelik te tree, gee hulle hul bruidskatte volgens die voorgeskrewe bepaling. En daar sal op julle geen blaam rus oor alles waartoe julle ooreenkom nadat die bruidskat vasgestel is nie. Voorwaar, Allah is Alwetend, vol Wysheid

❮ Previous Next ❯

ترجمة: والمحصنات من النساء إلا ما ملكت أيمانكم كتاب الله عليكم وأحل لكم, باللغة الأفريكانية

﴿والمحصنات من النساء إلا ما ملكت أيمانكم كتاب الله عليكم وأحل لكم﴾ [النِّسَاء: 24]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek