×

Dit is húlle wat nie wou glo nie, en die weg tot 48:25 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah Al-Fath ⮕ (48:25) ayat 25 in Afrikaans

48:25 Surah Al-Fath ayat 25 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah Al-Fath ayat 25 - الفَتح - Page - Juz 26

﴿هُمُ ٱلَّذِينَ كَفَرُواْ وَصَدُّوكُمۡ عَنِ ٱلۡمَسۡجِدِ ٱلۡحَرَامِ وَٱلۡهَدۡيَ مَعۡكُوفًا أَن يَبۡلُغَ مَحِلَّهُۥۚ وَلَوۡلَا رِجَالٞ مُّؤۡمِنُونَ وَنِسَآءٞ مُّؤۡمِنَٰتٞ لَّمۡ تَعۡلَمُوهُمۡ أَن تَطَـُٔوهُمۡ فَتُصِيبَكُم مِّنۡهُم مَّعَرَّةُۢ بِغَيۡرِ عِلۡمٖۖ لِّيُدۡخِلَ ٱللَّهُ فِي رَحۡمَتِهِۦ مَن يَشَآءُۚ لَوۡ تَزَيَّلُواْ لَعَذَّبۡنَا ٱلَّذِينَ كَفَرُواْ مِنۡهُمۡ عَذَابًا أَلِيمًا ﴾
[الفَتح: 25]

Dit is húlle wat nie wou glo nie, en die weg tot die Heilige Moskee vir julle toegesit en die doel van die offerande probeer verydel het. En was dit nie om die gelowige mans en die gelowige vroue wat julle nie geken het nie, kon julle hulle vertrap het, dan sou iets haatliks julle onwetend getref het weens hulle ~ sodat Allah tot Sy barmhartigheid toelaat wie Hy wil. As hulle apart gewees het, sou Ons diegene onder hulle wat nie geglo het nie, sekerlik met ’n pynlike kastyding gestraf het

❮ Previous Next ❯

ترجمة: هم الذين كفروا وصدوكم عن المسجد الحرام والهدي معكوفا أن يبلغ محله, باللغة الأفريكانية

﴿هم الذين كفروا وصدوكم عن المسجد الحرام والهدي معكوفا أن يبلغ محله﴾ [الفَتح: 25]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek