×

En die ongelowiges sê: Ons glo nie in hierdie Qur’ãn nie, ook 34:31 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah Saba’ ⮕ (34:31) ayat 31 in Afrikaans

34:31 Surah Saba’ ayat 31 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah Saba’ ayat 31 - سَبإ - Page - Juz 22

﴿وَقَالَ ٱلَّذِينَ كَفَرُواْ لَن نُّؤۡمِنَ بِهَٰذَا ٱلۡقُرۡءَانِ وَلَا بِٱلَّذِي بَيۡنَ يَدَيۡهِۗ وَلَوۡ تَرَىٰٓ إِذِ ٱلظَّٰلِمُونَ مَوۡقُوفُونَ عِندَ رَبِّهِمۡ يَرۡجِعُ بَعۡضُهُمۡ إِلَىٰ بَعۡضٍ ٱلۡقَوۡلَ يَقُولُ ٱلَّذِينَ ٱسۡتُضۡعِفُواْ لِلَّذِينَ ٱسۡتَكۡبَرُواْ لَوۡلَآ أَنتُمۡ لَكُنَّا مُؤۡمِنِينَ ﴾
[سَبإ: 31]

En die ongelowiges sê: Ons glo nie in hierdie Qur’ãn nie, ook nie in dít wat dit voorafgegaan het nie. En kon u maar sien wanneer die kwaaddoeners voor hulle Heer versamel word, hoe hulle die skuld op mekaar sal pak! Diegene wat as swak beskou is, sal tot die hoogmoediges sê: Was dit nie deur julle nie, sou ons ook gelowiges gewees het

❮ Previous Next ❯

ترجمة: وقال الذين كفروا لن نؤمن بهذا القرآن ولا بالذي بين يديه ولو, باللغة الأفريكانية

﴿وقال الذين كفروا لن نؤمن بهذا القرآن ولا بالذي بين يديه ولو﴾ [سَبإ: 31]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek