×

En vir julle is die helfte van wat julle vroue nalaat, indien 4:12 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah An-Nisa’ ⮕ (4:12) ayat 12 in Afrikaans

4:12 Surah An-Nisa’ ayat 12 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah An-Nisa’ ayat 12 - النِّسَاء - Page - Juz 4

﴿۞ وَلَكُمۡ نِصۡفُ مَا تَرَكَ أَزۡوَٰجُكُمۡ إِن لَّمۡ يَكُن لَّهُنَّ وَلَدٞۚ فَإِن كَانَ لَهُنَّ وَلَدٞ فَلَكُمُ ٱلرُّبُعُ مِمَّا تَرَكۡنَۚ مِنۢ بَعۡدِ وَصِيَّةٖ يُوصِينَ بِهَآ أَوۡ دَيۡنٖۚ وَلَهُنَّ ٱلرُّبُعُ مِمَّا تَرَكۡتُمۡ إِن لَّمۡ يَكُن لَّكُمۡ وَلَدٞۚ فَإِن كَانَ لَكُمۡ وَلَدٞ فَلَهُنَّ ٱلثُّمُنُ مِمَّا تَرَكۡتُمۚ مِّنۢ بَعۡدِ وَصِيَّةٖ تُوصُونَ بِهَآ أَوۡ دَيۡنٖۗ وَإِن كَانَ رَجُلٞ يُورَثُ كَلَٰلَةً أَوِ ٱمۡرَأَةٞ وَلَهُۥٓ أَخٌ أَوۡ أُخۡتٞ فَلِكُلِّ وَٰحِدٖ مِّنۡهُمَا ٱلسُّدُسُۚ فَإِن كَانُوٓاْ أَكۡثَرَ مِن ذَٰلِكَ فَهُمۡ شُرَكَآءُ فِي ٱلثُّلُثِۚ مِنۢ بَعۡدِ وَصِيَّةٖ يُوصَىٰ بِهَآ أَوۡ دَيۡنٍ غَيۡرَ مُضَآرّٖۚ وَصِيَّةٗ مِّنَ ٱللَّهِۗ وَٱللَّهُ عَلِيمٌ حَلِيمٞ ﴾
[النِّسَاء: 12]

En vir julle is die helfte van wat julle vroue nalaat, indien hulle geen kinders het nie, maar as hulle kinders het, dan is u aandeel een kwart van wat hulle nalaat nadat enige legaat wat hulle mag bemaak het of nadat skuld gedelg is, en vir hulle is een kwart van wat u nalaat indien u geen kind het nie; maar indien u ’n kind het, dan is hulle aandeel een agtste van wat u nalaat nadat ’n legaat van wat u mag bemaak het of skuld gedelg is. En as ’n kinderlose man of vrou eiendom nalaat, en hy of sy het ’n broer of ’n suster, dan is daar vir elkeen van hulle een sesde; maar as daar meer is, dan sal hulle deelgenote wees aan een derde, nadat ’n legaat uitbetaal is van wat hulle mag bemaak het of ’n skuld gedelg is, sonder die benadeling van ander. Dít is die verordening van Allah, en Allah is Alwetend, mees Verdraagsaam

❮ Previous Next ❯

ترجمة: ولكم نصف ما ترك أزواجكم إن لم يكن لهن ولد فإن كان, باللغة الأفريكانية

﴿ولكم نصف ما ترك أزواجكم إن لم يكن لهن ولد فإن كان﴾ [النِّسَاء: 12]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek