×

Allah gebied julle aangaande jul kinders: vir ’n seun net soveel as 4:11 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah An-Nisa’ ⮕ (4:11) ayat 11 in Afrikaans

4:11 Surah An-Nisa’ ayat 11 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah An-Nisa’ ayat 11 - النِّسَاء - Page - Juz 4

﴿يُوصِيكُمُ ٱللَّهُ فِيٓ أَوۡلَٰدِكُمۡۖ لِلذَّكَرِ مِثۡلُ حَظِّ ٱلۡأُنثَيَيۡنِۚ فَإِن كُنَّ نِسَآءٗ فَوۡقَ ٱثۡنَتَيۡنِ فَلَهُنَّ ثُلُثَا مَا تَرَكَۖ وَإِن كَانَتۡ وَٰحِدَةٗ فَلَهَا ٱلنِّصۡفُۚ وَلِأَبَوَيۡهِ لِكُلِّ وَٰحِدٖ مِّنۡهُمَا ٱلسُّدُسُ مِمَّا تَرَكَ إِن كَانَ لَهُۥ وَلَدٞۚ فَإِن لَّمۡ يَكُن لَّهُۥ وَلَدٞ وَوَرِثَهُۥٓ أَبَوَاهُ فَلِأُمِّهِ ٱلثُّلُثُۚ فَإِن كَانَ لَهُۥٓ إِخۡوَةٞ فَلِأُمِّهِ ٱلسُّدُسُۚ مِنۢ بَعۡدِ وَصِيَّةٖ يُوصِي بِهَآ أَوۡ دَيۡنٍۗ ءَابَآؤُكُمۡ وَأَبۡنَآؤُكُمۡ لَا تَدۡرُونَ أَيُّهُمۡ أَقۡرَبُ لَكُمۡ نَفۡعٗاۚ فَرِيضَةٗ مِّنَ ٱللَّهِۗ إِنَّ ٱللَّهَ كَانَ عَلِيمًا حَكِيمٗا ﴾
[النِّسَاء: 11]

Allah gebied julle aangaande jul kinders: vir ’n seun net soveel as vir twee meisies; maar as daar meer as twee meisies is, dan is daar vir hulle twee derdes van die nalatenskap; maar as daar net een is, moet sy die helfte kry. En vir elkeen van sy ouers is daar een sesde van die erfenis, as hy ’n kind het; maar as hy geen kinders het nie en sy twee ouers alleen van hom erf, dan sal sy moeder een derde erf; maar as hy broers het, is daar vir sy moeder een sesde, ná die uitbetaling van enige legaat wat hy dalk bemaak het, of ’n delging van skuld. Julle ouers of julle kinders: julle weet nie aan wie van hulle julle die meeste verskuldig is nie. Dit is die verordening van Allah. Voorwaar, Allah is Alwetend, vol Wysheid

❮ Previous Next ❯

ترجمة: يوصيكم الله في أولادكم للذكر مثل حظ الأنثيين فإن كن نساء فوق, باللغة الأفريكانية

﴿يوصيكم الله في أولادكم للذكر مثل حظ الأنثيين فإن كن نساء فوق﴾ [النِّسَاء: 11]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek