×

en omdat hulle sê: Ons het die Messias, Jesus, die seun van 4:157 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah An-Nisa’ ⮕ (4:157) ayat 157 in Afrikaans

4:157 Surah An-Nisa’ ayat 157 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah An-Nisa’ ayat 157 - النِّسَاء - Page - Juz 6

﴿وَقَوۡلِهِمۡ إِنَّا قَتَلۡنَا ٱلۡمَسِيحَ عِيسَى ٱبۡنَ مَرۡيَمَ رَسُولَ ٱللَّهِ وَمَا قَتَلُوهُ وَمَا صَلَبُوهُ وَلَٰكِن شُبِّهَ لَهُمۡۚ وَإِنَّ ٱلَّذِينَ ٱخۡتَلَفُواْ فِيهِ لَفِي شَكّٖ مِّنۡهُۚ مَا لَهُم بِهِۦ مِنۡ عِلۡمٍ إِلَّا ٱتِّبَاعَ ٱلظَّنِّۚ وَمَا قَتَلُوهُ يَقِينَۢا ﴾
[النِّسَاء: 157]

en omdat hulle sê: Ons het die Messias, Jesus, die seun van Maria, die boodskapper van Allah, omgebring ~ en hulle het hom nie gedood nie, en ook nie tot die dood toe gekruisig nie, maar dit het vir hulle gelyk asof dit so is. En hulle wat hieroor verskil, twyfel voorwaar daaraan. Hulle het geen kennis daaromtrent nie, maar volg slegs ’n vermoede, en hulle het hom beslis nie doodgemaak nie

❮ Previous Next ❯

ترجمة: وقولهم إنا قتلنا المسيح عيسى ابن مريم رسول الله وما قتلوه وما, باللغة الأفريكانية

﴿وقولهم إنا قتلنا المسيح عيسى ابن مريم رسول الله وما قتلوه وما﴾ [النِّسَاء: 157]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek