×

En diegene wat nie kan bekostig om met vrye gelowige vroue te 4:25 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah An-Nisa’ ⮕ (4:25) ayat 25 in Afrikaans

4:25 Surah An-Nisa’ ayat 25 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah An-Nisa’ ayat 25 - النِّسَاء - Page - Juz 5

﴿وَمَن لَّمۡ يَسۡتَطِعۡ مِنكُمۡ طَوۡلًا أَن يَنكِحَ ٱلۡمُحۡصَنَٰتِ ٱلۡمُؤۡمِنَٰتِ فَمِن مَّا مَلَكَتۡ أَيۡمَٰنُكُم مِّن فَتَيَٰتِكُمُ ٱلۡمُؤۡمِنَٰتِۚ وَٱللَّهُ أَعۡلَمُ بِإِيمَٰنِكُمۚ بَعۡضُكُم مِّنۢ بَعۡضٖۚ فَٱنكِحُوهُنَّ بِإِذۡنِ أَهۡلِهِنَّ وَءَاتُوهُنَّ أُجُورَهُنَّ بِٱلۡمَعۡرُوفِ مُحۡصَنَٰتٍ غَيۡرَ مُسَٰفِحَٰتٖ وَلَا مُتَّخِذَٰتِ أَخۡدَانٖۚ فَإِذَآ أُحۡصِنَّ فَإِنۡ أَتَيۡنَ بِفَٰحِشَةٖ فَعَلَيۡهِنَّ نِصۡفُ مَا عَلَى ٱلۡمُحۡصَنَٰتِ مِنَ ٱلۡعَذَابِۚ ذَٰلِكَ لِمَنۡ خَشِيَ ٱلۡعَنَتَ مِنكُمۡۚ وَأَن تَصۡبِرُواْ خَيۡرٞ لَّكُمۡۗ وَٱللَّهُ غَفُورٞ رَّحِيمٞ ﴾
[النِّسَاء: 25]

En diegene wat nie kan bekostig om met vrye gelowige vroue te trou nie, tree dan in die huwelik met gelowige diensmeisies wat julle regterhand besit. En Allah ken julle geloof die beste. Julle is na aan mekaar; tree daarom met hulle in die huwelik met die goedkeuring van hul eienaars, en wees redelik wanneer julle vir hulle bruidskatte gee; en hulle moet kuis wees, nie ontug pleeg nie en ook geen geheime minnaars hê nie. En as hulle, nadat hulle in die huwelik getree het, aan owerspel skuldig is, straf hulle dan met die helfte van die straf wat vir vry vroue voorgeskryf is ~ Dit is vir diegene wat vrees dat hulle sal sondig. Maar onthouding sal vir julle beter wees. En Allah is Vergewensgesind, Genadevol

❮ Previous Next ❯

ترجمة: ومن لم يستطع منكم طولا أن ينكح المحصنات المؤمنات فمن ما ملكت, باللغة الأفريكانية

﴿ومن لم يستطع منكم طولا أن ينكح المحصنات المؤمنات فمن ما ملكت﴾ [النِّسَاء: 25]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek