×

En daardie bewoners van die woestyn wat agterlangs gebly het, sal aan 48:11 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah Al-Fath ⮕ (48:11) ayat 11 in Afrikaans

48:11 Surah Al-Fath ayat 11 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah Al-Fath ayat 11 - الفَتح - Page - Juz 26

﴿سَيَقُولُ لَكَ ٱلۡمُخَلَّفُونَ مِنَ ٱلۡأَعۡرَابِ شَغَلَتۡنَآ أَمۡوَٰلُنَا وَأَهۡلُونَا فَٱسۡتَغۡفِرۡ لَنَاۚ يَقُولُونَ بِأَلۡسِنَتِهِم مَّا لَيۡسَ فِي قُلُوبِهِمۡۚ قُلۡ فَمَن يَمۡلِكُ لَكُم مِّنَ ٱللَّهِ شَيۡـًٔا إِنۡ أَرَادَ بِكُمۡ ضَرًّا أَوۡ أَرَادَ بِكُمۡ نَفۡعَۢاۚ بَلۡ كَانَ ٱللَّهُ بِمَا تَعۡمَلُونَ خَبِيرَۢا ﴾
[الفَتح: 11]

En daardie bewoners van die woestyn wat agterlangs gebly het, sal aan u sê: Ons besittings en ons gesinne het ons besig gehou; vra daarom vergifnis vir ons. Hulle sê met hulle tonge dinge wat nie in hulle harte is nie. Sê: Wie kan dan vir julle enigiets van Allah verkry indien Hy voornemens is om julle te benadeel, of indien Hy voornemens is om aan julle goed te doen? Nee, Allah is altyd Bewus van wat julle doen

❮ Previous Next ❯

ترجمة: سيقول لك المخلفون من الأعراب شغلتنا أموالنا وأهلونا فاستغفر لنا يقولون بألسنتهم, باللغة الأفريكانية

﴿سيقول لك المخلفون من الأعراب شغلتنا أموالنا وأهلونا فاستغفر لنا يقولون بألسنتهم﴾ [الفَتح: 11]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek