×

O Profeet! Wanneer julle van vroue skei, skei hulle vir hulle vasgestelde 65:1 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah AT-Talaq ⮕ (65:1) ayat 1 in Afrikaans

65:1 Surah AT-Talaq ayat 1 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah AT-Talaq ayat 1 - الطَّلَاق - Page - Juz 28

﴿يَٰٓأَيُّهَا ٱلنَّبِيُّ إِذَا طَلَّقۡتُمُ ٱلنِّسَآءَ فَطَلِّقُوهُنَّ لِعِدَّتِهِنَّ وَأَحۡصُواْ ٱلۡعِدَّةَۖ وَٱتَّقُواْ ٱللَّهَ رَبَّكُمۡۖ لَا تُخۡرِجُوهُنَّ مِنۢ بُيُوتِهِنَّ وَلَا يَخۡرُجۡنَ إِلَّآ أَن يَأۡتِينَ بِفَٰحِشَةٖ مُّبَيِّنَةٖۚ وَتِلۡكَ حُدُودُ ٱللَّهِۚ وَمَن يَتَعَدَّ حُدُودَ ٱللَّهِ فَقَدۡ ظَلَمَ نَفۡسَهُۥۚ لَا تَدۡرِي لَعَلَّ ٱللَّهَ يُحۡدِثُ بَعۡدَ ذَٰلِكَ أَمۡرٗا ﴾
[الطَّلَاق: 1]

O Profeet! Wanneer julle van vroue skei, skei hulle vir hulle vasgestelde tydperk, en bereken die tydperk; en vrees Allah, julle Heer. Verdryf hulle nie uit hulle huise nie, ook hoef hulle nie weg te gaan voor die bepaalde termyn verstryk het nie, tensy hulle ’n openlike skande begaan het. Dit is die beperkinge van Allah; en wie op die beperkinge van Allah nie ag slaan nie, doen sekerlik sy eie siel onreg aan. U weet nie of Allah miskien daarna iets beter teweeg sal bring nie

❮ Previous Next ❯

ترجمة: ياأيها النبي إذا طلقتم النساء فطلقوهن لعدتهن وأحصوا العدة واتقوا الله ربكم, باللغة الأفريكانية

﴿ياأيها النبي إذا طلقتم النساء فطلقوهن لعدتهن وأحصوا العدة واتقوا الله ربكم﴾ [الطَّلَاق: 1]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek