×

Dit is nie betaamlik vir ’n profeet om oorlogsgevangenes te neem nie, 8:67 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah Al-Anfal ⮕ (8:67) ayat 67 in Afrikaans

8:67 Surah Al-Anfal ayat 67 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah Al-Anfal ayat 67 - الأنفَال - Page - Juz 10

﴿مَا كَانَ لِنَبِيٍّ أَن يَكُونَ لَهُۥٓ أَسۡرَىٰ حَتَّىٰ يُثۡخِنَ فِي ٱلۡأَرۡضِۚ تُرِيدُونَ عَرَضَ ٱلدُّنۡيَا وَٱللَّهُ يُرِيدُ ٱلۡأٓخِرَةَۗ وَٱللَّهُ عَزِيزٌ حَكِيمٞ ﴾
[الأنفَال: 67]

Dit is nie betaamlik vir ’n profeet om oorlogsgevangenes te neem nie, tensy hy seëvierend in die land geveg het. Julle verlang na die verganklike dinge van hierdie wêreld terwyl Allah vir julle die Hiernamaals begeer. En Allah is Almagtig, Allerwys

❮ Previous Next ❯

ترجمة: ما كان لنبي أن يكون له أسرى حتى يثخن في الأرض تريدون, باللغة الأفريكانية

﴿ما كان لنبي أن يكون له أسرى حتى يثخن في الأرض تريدون﴾ [الأنفَال: 67]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek