×

En sy volk het na hom gekom asof hulle gedryf was, en 11:78 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah Hud ⮕ (11:78) ayat 78 in Afrikaans

11:78 Surah Hud ayat 78 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah Hud ayat 78 - هُود - Page - Juz 12

﴿وَجَآءَهُۥ قَوۡمُهُۥ يُهۡرَعُونَ إِلَيۡهِ وَمِن قَبۡلُ كَانُواْ يَعۡمَلُونَ ٱلسَّيِّـَٔاتِۚ قَالَ يَٰقَوۡمِ هَٰٓؤُلَآءِ بَنَاتِي هُنَّ أَطۡهَرُ لَكُمۡۖ فَٱتَّقُواْ ٱللَّهَ وَلَا تُخۡزُونِ فِي ضَيۡفِيٓۖ أَلَيۡسَ مِنكُمۡ رَجُلٞ رَّشِيدٞ ﴾
[هُود: 78]

En sy volk het na hom gekom asof hulle gedryf was, en hulle was voorheen gewoond aan die dade van die kwaaddoeners. Hy het gesê: O my volk! Hier is my dogters ~ hulle is vir julle nog reiner; waak daarom teen die straf van Allah, en onteer my nie om my gaste se onthalwe nie. Is daar geen weldenkende man onder julle nie

❮ Previous Next ❯

ترجمة: وجاءه قومه يهرعون إليه ومن قبل كانوا يعملون السيئات قال ياقوم هؤلاء, باللغة الأفريكانية

﴿وجاءه قومه يهرعون إليه ومن قبل كانوا يعملون السيئات قال ياقوم هؤلاء﴾ [هُود: 78]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek