×

Maar nou dat die Waarheid van Ons tot hulle gekom het, sê 28:48 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah Al-Qasas ⮕ (28:48) ayat 48 in Afrikaans

28:48 Surah Al-Qasas ayat 48 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah Al-Qasas ayat 48 - القَصَص - Page - Juz 20

﴿فَلَمَّا جَآءَهُمُ ٱلۡحَقُّ مِنۡ عِندِنَا قَالُواْ لَوۡلَآ أُوتِيَ مِثۡلَ مَآ أُوتِيَ مُوسَىٰٓۚ أَوَلَمۡ يَكۡفُرُواْ بِمَآ أُوتِيَ مُوسَىٰ مِن قَبۡلُۖ قَالُواْ سِحۡرَانِ تَظَٰهَرَا وَقَالُوٓاْ إِنَّا بِكُلّٖ كَٰفِرُونَ ﴾
[القَصَص: 48]

Maar nou dat die Waarheid van Ons tot hulle gekom het, sê hulle: Waarom is aan hom nie ook gegee wat aan Moses gegee is nie? Het hulle dan nie juis dít verwerp wat voorheen aan Moses gegee is nie? Hulle sê: Twee towermiddels, die Torah en die Qur’ãn, wat mekaar ondersteun! En hulle sê: Voorwaar, ons glo nie aan één van hulle nie

❮ Previous Next ❯

ترجمة: فلما جاءهم الحق من عندنا قالوا لولا أوتي مثل ما أوتي موسى, باللغة الأفريكانية

﴿فلما جاءهم الحق من عندنا قالوا لولا أوتي مثل ما أوتي موسى﴾ [القَصَص: 48]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek