×

Weet dan dat die lewe van hierdie wêreld maar net ’n spel 57:20 Afrikaans translation

Quran infoAfrikaansSurah Al-hadid ⮕ (57:20) ayat 20 in Afrikaans

57:20 Surah Al-hadid ayat 20 in Afrikaans (الأفريكانية)

Quran with Afrikaans translation - Surah Al-hadid ayat 20 - الحدِيد - Page - Juz 27

﴿ٱعۡلَمُوٓاْ أَنَّمَا ٱلۡحَيَوٰةُ ٱلدُّنۡيَا لَعِبٞ وَلَهۡوٞ وَزِينَةٞ وَتَفَاخُرُۢ بَيۡنَكُمۡ وَتَكَاثُرٞ فِي ٱلۡأَمۡوَٰلِ وَٱلۡأَوۡلَٰدِۖ كَمَثَلِ غَيۡثٍ أَعۡجَبَ ٱلۡكُفَّارَ نَبَاتُهُۥ ثُمَّ يَهِيجُ فَتَرَىٰهُ مُصۡفَرّٗا ثُمَّ يَكُونُ حُطَٰمٗاۖ وَفِي ٱلۡأٓخِرَةِ عَذَابٞ شَدِيدٞ وَمَغۡفِرَةٞ مِّنَ ٱللَّهِ وَرِضۡوَٰنٞۚ وَمَا ٱلۡحَيَوٰةُ ٱلدُّنۡيَآ إِلَّا مَتَٰعُ ٱلۡغُرُورِ ﴾
[الحدِيد: 20]

Weet dan dat die lewe van hierdie wêreld maar net ’n spel en vermaak en vrolikheid, en ’n gespog onder mekaar en ’n wedywering in die vermeerdering van rykdom en kinders is. Dit is soos reën, wat die kwekers trots laat voel op hulle landerye. Daarna verlep dit, en julle sien dit geel word, en dit word kaf. En in die Hiernamaals is ’n streng kastyding ~ maar ook vergifnis ~ van Allah, en Sy welbehae. En die lewe van hierdie wêreld is niks anders nie as ’n bron van bedrog

❮ Previous Next ❯

ترجمة: اعلموا أنما الحياة الدنيا لعب ولهو وزينة وتفاخر بينكم وتكاثر في الأموال, باللغة الأفريكانية

﴿اعلموا أنما الحياة الدنيا لعب ولهو وزينة وتفاخر بينكم وتكاثر في الأموال﴾ [الحدِيد: 20]

❮ Previous Next ❯

Verse in more languages

Transliteration Bangla Bosnian German English Persian French Hindi Indonesian Kazakh Dutch Russian Spanish Turkish Urdu Uzbek