القرآن باللغة الأفريكانية - سورة الهُمَزَة مترجمة إلى اللغة الأفريكانية، Surah Humazah in Afrikaans. نوفر ترجمة دقيقة سورة الهُمَزَة باللغة الأفريكانية - Afrikaans, الآيات 9 - رقم السورة 104 - الصفحة 601.

| وَيْلٌ لِّكُلِّ هُمَزَةٍ لُّمَزَةٍ (1) Wee elke lasteraar, kwaadspreker |
| الَّذِي جَمَعَ مَالًا وَعَدَّدَهُ (2) wat rykdom vergaar en dit telke male oor en oor tel |
| يَحْسَبُ أَنَّ مَالَهُ أَخْلَدَهُ (3) en meen dat sy rykdom hom vir ewig sal baat |
| كَلَّا ۖ لَيُنبَذَنَّ فِي الْحُطَمَةِ (4) Nee, hy sal in die malende meul gewerp word |
| وَمَا أَدْرَاكَ مَا الْحُطَمَةُ (5) En wat sal u laat verstaan wat die malende meul is |
| نَارُ اللَّهِ الْمُوقَدَةُ (6) Dit is die Vuur wat Allah aangesteek het |
| الَّتِي تَطَّلِعُ عَلَى الْأَفْئِدَةِ (7) en waarvan die brandstof harte is |
| إِنَّهَا عَلَيْهِم مُّؤْصَدَةٌ (8) Voorwaar, dit omsluit hulle |
| فِي عَمَدٍ مُّمَدَّدَةٍ (9) in uitgestrekte kolomme |