القرآن باللغة الأفريكانية - سورة الزلزلة مترجمة إلى اللغة الأفريكانية، Surah Zalzalah in Afrikaans. نوفر ترجمة دقيقة سورة الزلزلة باللغة الأفريكانية - Afrikaans, الآيات 8 - رقم السورة 99 - الصفحة 599.
إِذَا زُلْزِلَتِ الْأَرْضُ زِلْزَالَهَا (1) Wanneer die aarde geweldig sal skud |
وَأَخْرَجَتِ الْأَرْضُ أَثْقَالَهَا (2) sy binneste na buite sal keer |
وَقَالَ الْإِنسَانُ مَا لَهَا (3) en die mens sal sê: Wat het haar oorgekom |
يَوْمَئِذٍ تُحَدِّثُ أَخْبَارَهَا (4) Sal sy op dié Dag haar verhaal vertel |
بِأَنَّ رَبَّكَ أَوْحَىٰ لَهَا (5) asof u Heer aan haar openbaar gemaak het |
يَوْمَئِذٍ يَصْدُرُ النَّاسُ أَشْتَاتًا لِّيُرَوْا أَعْمَالَهُمْ (6) Op dié Dag sal groepe mense voorkom, en hulle werke sal aan hul getoon word |
فَمَن يَعْمَلْ مِثْقَالَ ذَرَّةٍ خَيْرًا يَرَهُ (7) En wie in die geringste goed gedoen het, dit sal hy sien |
وَمَن يَعْمَلْ مِثْقَالَ ذَرَّةٍ شَرًّا يَرَهُ (8) en wie die geringste kwaad gedoen het, ook dít sal hy sien |