×

سورة الجاثية باللغة الأفريكانية

ترجمات القرآنباللغة الأفريكانية ⬅ سورة الجاثية

ترجمة معاني سورة الجاثية باللغة الأفريكانية - Afrikaans

القرآن باللغة الأفريكانية - سورة الجاثية مترجمة إلى اللغة الأفريكانية، Surah Jathiyah in Afrikaans. نوفر ترجمة دقيقة سورة الجاثية باللغة الأفريكانية - Afrikaans, الآيات 37 - رقم السورة 45 - الصفحة 499.

بسم الله الرحمن الرحيم

حم (1)
Gaam-Miem
تَنزِيلُ الْكِتَابِ مِنَ اللَّهِ الْعَزِيزِ الْحَكِيمِ (2)
Die openbaring van hierdie Boek kom van Allah, die Allermagtige, die Allerwyse
إِنَّ فِي السَّمَاوَاتِ وَالْأَرْضِ لَآيَاتٍ لِّلْمُؤْمِنِينَ (3)
Voorwaar, in die hemele en op aarde is daar tekens vir die gelowiges
وَفِي خَلْقِكُمْ وَمَا يَبُثُّ مِن دَابَّةٍ آيَاتٌ لِّقَوْمٍ يُوقِنُونَ (4)
En in julle skepping en in die diere wat Hy wyd en syd versprei het, is daar tekens vir ’n volk wat seker wil wees
وَاخْتِلَافِ اللَّيْلِ وَالنَّهَارِ وَمَا أَنزَلَ اللَّهُ مِنَ السَّمَاءِ مِن رِّزْقٍ فَأَحْيَا بِهِ الْأَرْضَ بَعْدَ مَوْتِهَا وَتَصْرِيفِ الرِّيَاحِ آيَاتٌ لِّقَوْمٍ يَعْقِلُونَ (5)
En in die wisseling van die nag en die dag, en in die voorsiening wat Allah uit die hemel afstuur, en sodoende lewe skenk aan die aarde na haar dood, en in die verandering van die winde, is daar tekens vir ’n volk wat verstaan
تِلْكَ آيَاتُ اللَّهِ نَتْلُوهَا عَلَيْكَ بِالْحَقِّ ۖ فَبِأَيِّ حَدِيثٍ بَعْدَ اللَّهِ وَآيَاتِهِ يُؤْمِنُونَ (6)
Dit is die tekens van Allah wat Ons in waarheid aan u voordra. In watter aankondiging buiten Allah en Sy tekens sal hulle dan glo
وَيْلٌ لِّكُلِّ أَفَّاكٍ أَثِيمٍ (7)
Wee elke sondige leuenaar
يَسْمَعُ آيَاتِ اللَّهِ تُتْلَىٰ عَلَيْهِ ثُمَّ يُصِرُّ مُسْتَكْبِرًا كَأَن لَّمْ يَسْمَعْهَا ۖ فَبَشِّرْهُ بِعَذَابٍ أَلِيمٍ (8)
wat die tekens van Allah hoor wat aan hom voorgedra word, en dan nog in arrogansie volhard asof hy dit nie gehoor het nie. Vertel hom van ’n smartlike straf
وَإِذَا عَلِمَ مِنْ آيَاتِنَا شَيْئًا اتَّخَذَهَا هُزُوًا ۚ أُولَٰئِكَ لَهُمْ عَذَابٌ مُّهِينٌ (9)
En wanneer hy kennis ontvang van enige van Ons tekens, spot hy daarmee. Vir hulle is daar ’n vernederende straf
مِّن وَرَائِهِمْ جَهَنَّمُ ۖ وَلَا يُغْنِي عَنْهُم مَّا كَسَبُوا شَيْئًا وَلَا مَا اتَّخَذُوا مِن دُونِ اللَّهِ أَوْلِيَاءَ ۖ وَلَهُمْ عَذَابٌ عَظِيمٌ (10)
Voor hulle is die Hel; en dít wat hulle verdien het, sal hulle niks baat nie, nóg diegene wat hulle buiten Allah as beskermers neem; en vir hulle is daar ’n smartlike straf
هَٰذَا هُدًى ۖ وَالَّذِينَ كَفَرُوا بِآيَاتِ رَبِّهِمْ لَهُمْ عَذَابٌ مِّن رِّجْزٍ أَلِيمٌ (11)
Dít is leiding; en diegene wat nie in die tekens van hulle Heer glo nie, vir hulle is daar ’n pynlike en afgryslike straf
۞ اللَّهُ الَّذِي سَخَّرَ لَكُمُ الْبَحْرَ لِتَجْرِيَ الْفُلْكُ فِيهِ بِأَمْرِهِ وَلِتَبْتَغُوا مِن فَضْلِهِ وَلَعَلَّكُمْ تَشْكُرُونَ (12)
Dit is Allah wat die see vir julle in diens gestel het, sodat die skepe deur Sy gebod daarop kan vaar, en sodat julle na Sy oorvloed kan soek, en dat julle dankbaar kan wees
وَسَخَّرَ لَكُم مَّا فِي السَّمَاوَاتِ وَمَا فِي الْأَرْضِ جَمِيعًا مِّنْهُ ۚ إِنَّ فِي ذَٰلِكَ لَآيَاتٍ لِّقَوْمٍ يَتَفَكَّرُونَ (13)
En Hy het alles vir julle in diens gestel wat in die hemele en wat op die aarde is; alles kom van Hom. Daarin is sekerlik tekens vir ’n volk wat nadink
قُل لِّلَّذِينَ آمَنُوا يَغْفِرُوا لِلَّذِينَ لَا يَرْجُونَ أَيَّامَ اللَّهِ لِيَجْزِيَ قَوْمًا بِمَا كَانُوا يَكْسِبُونَ (14)
Sê vir hulle wat glo om diegene te vergewe wat nie die dae van Allah vrees nie, sodat Hy ’n volk kan vergeld vir wat hulle verdien het
مَنْ عَمِلَ صَالِحًا فَلِنَفْسِهِ ۖ وَمَنْ أَسَاءَ فَعَلَيْهَا ۖ ثُمَّ إِلَىٰ رَبِّكُمْ تُرْجَعُونَ (15)
Wie goeddoen, doen dit tot voordeel van sy eie siel; en wie kwaad doen, doen dit ten koste van sy eie siel; aan die einde sal julle na julle Heer teruggebring word
وَلَقَدْ آتَيْنَا بَنِي إِسْرَائِيلَ الْكِتَابَ وَالْحُكْمَ وَالنُّبُوَّةَ وَرَزَقْنَاهُم مِّنَ الطَّيِّبَاتِ وَفَضَّلْنَاهُمْ عَلَى الْعَالَمِينَ (16)
En inderdaad het Ons die Boek en die heerskappy en profeet- skap aan die Kinders van Israel gegee en hulle van goeie dinge voorsien en hulle bo ander volke begunstig
وَآتَيْنَاهُم بَيِّنَاتٍ مِّنَ الْأَمْرِ ۖ فَمَا اخْتَلَفُوا إِلَّا مِن بَعْدِ مَا جَاءَهُمُ الْعِلْمُ بَغْيًا بَيْنَهُمْ ۚ إِنَّ رَبَّكَ يَقْضِي بَيْنَهُمْ يَوْمَ الْقِيَامَةِ فِيمَا كَانُوا فِيهِ يَخْتَلِفُونَ (17)
En Ons het hulle duidelike bewyse aangaande hier saak1 gegee. Dus het hulle slegs verskil nadat die kennis tot hulle gekom het, weens onderlinge afguns. Voorwaar, u Heer sal op die Dag van Opstanding oor hulle uitspraak gee omtrent dít waaroor hulle verskil het
ثُمَّ جَعَلْنَاكَ عَلَىٰ شَرِيعَةٍ مِّنَ الْأَمْرِ فَاتَّبِعْهَا وَلَا تَتَّبِعْ أَهْوَاءَ الَّذِينَ لَا يَعْلَمُونَ (18)
Daarna het Ons u2 ’n bepaalde weg laat volg; volg dit daarom, maar volg nie die bose begeertes na van diegene wat nie weet nie
إِنَّهُمْ لَن يُغْنُوا عَنكَ مِنَ اللَّهِ شَيْئًا ۚ وَإِنَّ الظَّالِمِينَ بَعْضُهُمْ أَوْلِيَاءُ بَعْضٍ ۖ وَاللَّهُ وَلِيُّ الْمُتَّقِينَ (19)
Voorwaar, hulle kan u teen Allah niks baat nie. En voorwaar, die kwaaddoeners is vriende van mekaar, en Allah is die Vriend van die godvresendes
هَٰذَا بَصَائِرُ لِلنَّاسِ وَهُدًى وَرَحْمَةٌ لِّقَوْمٍ يُوقِنُونَ (20)
Hierdie dinge is duidelike bewyse vir mense en ’n genade vir ’n volk wat seker is
أَمْ حَسِبَ الَّذِينَ اجْتَرَحُوا السَّيِّئَاتِ أَن نَّجْعَلَهُمْ كَالَّذِينَ آمَنُوا وَعَمِلُوا الصَّالِحَاتِ سَوَاءً مَّحْيَاهُمْ وَمَمَاتُهُمْ ۚ سَاءَ مَا يَحْكُمُونَ (21)
Dink hulle wat bose dade doen, dat Ons hulle sal behandel soos diegene wat glo en goeie dade doen, sodat hulle lewe en hulle dood gelyk sal wees? Boos is dít wat hulle dink
وَخَلَقَ اللَّهُ السَّمَاوَاتِ وَالْأَرْضَ بِالْحَقِّ وَلِتُجْزَىٰ كُلُّ نَفْسٍ بِمَا كَسَبَتْ وَهُمْ لَا يُظْلَمُونَ (22)
En Allah het die hemele en die aarde in waarheid geskape, en sodat elke siel beloon kan word vir wat hy verdien het, en niemand sal onreg aangedoen word nie
أَفَرَأَيْتَ مَنِ اتَّخَذَ إِلَٰهَهُ هَوَاهُ وَأَضَلَّهُ اللَّهُ عَلَىٰ عِلْمٍ وَخَتَمَ عَلَىٰ سَمْعِهِ وَقَلْبِهِ وَجَعَلَ عَلَىٰ بَصَرِهِ غِشَاوَةً فَمَن يَهْدِيهِ مِن بَعْدِ اللَّهِ ۚ أَفَلَا تَذَكَّرُونَ (23)
Het u hom gesien wat van sy eie begeertes ’n god maak, en vir wie Allah willens en wetens in dwaling laat verkeer, en wie se gehoor en wie se hart Hy verseël het, en wie se gesig Hy gesluier het? Wie, buiten Allah, sal hom kan lei? Sal julle dan nie omgee nie
وَقَالُوا مَا هِيَ إِلَّا حَيَاتُنَا الدُّنْيَا نَمُوتُ وَنَحْيَا وَمَا يُهْلِكُنَا إِلَّا الدَّهْرُ ۚ وَمَا لَهُم بِذَٰلِكَ مِنْ عِلْمٍ ۖ إِنْ هُمْ إِلَّا يَظُنُّونَ (24)
En hulle sê: Daar is niks buiten die lewe van hierdie wêreld nie; ons sterf en ons lewe en niks vernietig ons nie, behalwe die tyd. Maar hulle het geen kennis daarvan nie; hulle vermoed slegs
وَإِذَا تُتْلَىٰ عَلَيْهِمْ آيَاتُنَا بَيِّنَاتٍ مَّا كَانَ حُجَّتَهُمْ إِلَّا أَن قَالُوا ائْتُوا بِآبَائِنَا إِن كُنتُمْ صَادِقِينَ (25)
En wanneer Ons duidelike tekens aan hulle voorgedra word, is hulle enigste argument dat hulle sê: Bring ons vaders terug as julle opreg is
قُلِ اللَّهُ يُحْيِيكُمْ ثُمَّ يُمِيتُكُمْ ثُمَّ يَجْمَعُكُمْ إِلَىٰ يَوْمِ الْقِيَامَةِ لَا رَيْبَ فِيهِ وَلَٰكِنَّ أَكْثَرَ النَّاسِ لَا يَعْلَمُونَ (26)
Sê: Allah skenk julle die lewe, daarna laat Hy julle ook sterwe, waarna Hy julle op die Dag van Opstanding bymekaar sal ver- samel, waaraan daar geen twyfel is nie; maar die meeste mense begryp dit nie
وَلِلَّهِ مُلْكُ السَّمَاوَاتِ وَالْأَرْضِ ۚ وَيَوْمَ تَقُومُ السَّاعَةُ يَوْمَئِذٍ يَخْسَرُ الْمُبْطِلُونَ (27)
En aan Allah behoort die koninkryk van die hemele en die aarde. En op die Dag wanneer die Uur aanbreek, op daardie Dag sal die volgers van valsheid vergaan
وَتَرَىٰ كُلَّ أُمَّةٍ جَاثِيَةً ۚ كُلُّ أُمَّةٍ تُدْعَىٰ إِلَىٰ كِتَابِهَا الْيَوْمَ تُجْزَوْنَ مَا كُنتُمْ تَعْمَلُونَ (28)
En u sal iedere volk sien neerkniel. En elke volk sal na sy verslagboek geroep word. Hierdie Dag sal julle beloon word vir wat julle gedoen het
هَٰذَا كِتَابُنَا يَنطِقُ عَلَيْكُم بِالْحَقِّ ۚ إِنَّا كُنَّا نَسْتَنسِخُ مَا كُنتُمْ تَعْمَلُونَ (29)
Dit is Ons verslagboek wat met waarheid teen julle sal spreek. Ons het sekerlik opgeteken wat julle gedoen het
فَأَمَّا الَّذِينَ آمَنُوا وَعَمِلُوا الصَّالِحَاتِ فَيُدْخِلُهُمْ رَبُّهُمْ فِي رَحْمَتِهِ ۚ ذَٰلِكَ هُوَ الْفَوْزُ الْمُبِينُ (30)
Dan aangaande hulle wat geglo het en goedgedoen het, hulle Heer sal hulle tot Sy barmhartigheid toelaat. Dít is die openlike sukses
وَأَمَّا الَّذِينَ كَفَرُوا أَفَلَمْ تَكُنْ آيَاتِي تُتْلَىٰ عَلَيْكُمْ فَاسْتَكْبَرْتُمْ وَكُنتُمْ قَوْمًا مُّجْرِمِينَ (31)
En aangaande hulle wat ongelowig was, sal gesê word: Is My tekens nie aan julle voorgedra nie? Maar julle was hoogmoedig, en julle was ’n misdadige volk
وَإِذَا قِيلَ إِنَّ وَعْدَ اللَّهِ حَقٌّ وَالسَّاعَةُ لَا رَيْبَ فِيهَا قُلْتُم مَّا نَدْرِي مَا السَّاعَةُ إِن نَّظُنُّ إِلَّا ظَنًّا وَمَا نَحْنُ بِمُسْتَيْقِنِينَ (32)
En toe gesê is: Die belofte van Allah is sekerlik waar en aan die Uur is daar geen twyfel nie, het julle gesê: Ons weet nie wat die Uur is nie. Ons dink dit is maar net ’n gissing, en ons is glad nie seker nie
وَبَدَا لَهُمْ سَيِّئَاتُ مَا عَمِلُوا وَحَاقَ بِهِم مَّا كَانُوا بِهِ يَسْتَهْزِئُونَ (33)
En die kwaad wat hulle gedoen het, sal vir hulle duidelik word, en waarmee hulle gespot het, sal hulle omring
وَقِيلَ الْيَوْمَ نَنسَاكُمْ كَمَا نَسِيتُمْ لِقَاءَ يَوْمِكُمْ هَٰذَا وَمَأْوَاكُمُ النَّارُ وَمَا لَكُم مِّن نَّاصِرِينَ (34)
En daar sal gesê word: Hierdie Dag sal Ons julle vergeet, net soos julle die ontmoeting van hierdie Dag van julle vergeet het; en julle tuiste is voortaan die Vuur, en julle het geen helpers nie
ذَٰلِكُم بِأَنَّكُمُ اتَّخَذْتُمْ آيَاتِ اللَّهِ هُزُوًا وَغَرَّتْكُمُ الْحَيَاةُ الدُّنْيَا ۚ فَالْيَوْمَ لَا يُخْرَجُونَ مِنْهَا وَلَا هُمْ يُسْتَعْتَبُونَ (35)
Dít is omdat julle die tekens van Allah bespot het, en omdat die lewe van hierdie wêreld julle bedrieg het. Op daardie Dag dan sal hulle nie daaruit geneem word nie, ook sal geen welwillendheid aan hulle verleen word nie
فَلِلَّهِ الْحَمْدُ رَبِّ السَّمَاوَاتِ وَرَبِّ الْأَرْضِ رَبِّ الْعَالَمِينَ (36)
Alle lof kom Allah toe, die Heer van die Hemele en die Heer van die Aarde en die Heer van die Wêrelde
وَلَهُ الْكِبْرِيَاءُ فِي السَّمَاوَاتِ وَالْأَرْضِ ۖ وَهُوَ الْعَزِيزُ الْحَكِيمُ (37)
Aan Hom behoort die Grootheid in die hemele en op die aarde; en Hy is die Allermagtige, die Allerwyse
❮ السورة السابقة السورة التـالية ❯

قراءة المزيد من سور القرآن الكريم :

1- الفاتحة2- البقرة3- آل عمران
4- النساء5- المائدة6- الأنعام
7- الأعراف8- الأنفال9- التوبة
10- يونس11- هود12- يوسف
13- الرعد14- إبراهيم15- الحجر
16- النحل17- الإسراء18- الكهف
19- مريم20- طه21- الأنبياء
22- الحج23- المؤمنون24- النور
25- الفرقان26- الشعراء27- النمل
28- القصص29- العنكبوت30- الروم
31- لقمان32- السجدة33- الأحزاب
34- سبأ35- فاطر36- يس
37- الصافات38- ص39- الزمر
40- غافر41- فصلت42- الشورى
43- الزخرف44- الدخان45- الجاثية
46- الأحقاف47- محمد48- الفتح
49- الحجرات50- ق51- الذاريات
52- الطور53- النجم54- القمر
55- الرحمن56- الواقعة57- الحديد
58- المجادلة59- الحشر60- الممتحنة
61- الصف62- الجمعة63- المنافقون
64- التغابن65- الطلاق66- التحريم
67- الملك68- القلم69- الحاقة
70- المعارج71- نوح72- الجن
73- المزمل74- المدثر75- القيامة
76- الإنسان77- المرسلات78- النبأ
79- النازعات80- عبس81- التكوير
82- الإنفطار83- المطففين84- الانشقاق
85- البروج86- الطارق87- الأعلى
88- الغاشية89- الفجر90- البلد
91- الشمس92- الليل93- الضحى
94- الشرح95- التين96- العلق
97- القدر98- البينة99- الزلزلة
100- العاديات101- القارعة102- التكاثر
103- العصر104- الهمزة105- الفيل
106- قريش107- الماعون108- الكوثر
109- الكافرون110- النصر111- المسد
112- الإخلاص113- الفلق114- الناس