| سَبِّحِ اسْمَ رَبِّكَ الْأَعْلَى (1) Verheerlik die Naam van u Heer, die Allerhoogste
 | 
| الَّذِي خَلَقَ فَسَوَّىٰ (2) wat skep, en dan vervolmaak
 | 
| وَالَّذِي قَدَّرَ فَهَدَىٰ (3) en wat bepaal, en dan lei
 | 
| وَالَّذِي أَخْرَجَ الْمَرْعَىٰ (4) wat die plante laat uitspruit
 | 
| فَجَعَلَهُ غُثَاءً أَحْوَىٰ (5) en dit dan tot stof verdor
 | 
| سَنُقْرِئُكَ فَلَا تَنسَىٰ (6) Ons sal u dit1 laat voordra, sodat u dit nooit sal vergeet nie
 | 
| إِلَّا مَا شَاءَ اللَّهُ ۚ إِنَّهُ يَعْلَمُ الْجَهْرَ وَمَا يَخْفَىٰ (7) behalwe wat Allah wil ~ waarlik, Hy weet wat in die geheim en in die openbaar plaasvind
 | 
| وَنُيَسِّرُكَ لِلْيُسْرَىٰ (8) Ons sal u weg voorspoedig maak
 | 
| فَذَكِّرْ إِن نَّفَعَتِ الذِّكْرَىٰ (9) Vermaan dan, want vermaning is goed
 | 
| سَيَذَّكَّرُ مَن يَخْشَىٰ (10) Hy wat vrees, sal oplettend wees
 | 
| وَيَتَجَنَّبُهَا الْأَشْقَى (11) Maar die rampsalige wat dit vermy
 | 
| الَّذِي يَصْلَى النَّارَ الْكُبْرَىٰ (12) sal in die Vuur brand
 | 
| ثُمَّ لَا يَمُوتُ فِيهَا وَلَا يَحْيَىٰ (13) Daarin sal hy nie kan lewe en ook nie sterwe nie
 | 
| قَدْ أَفْلَحَ مَن تَزَكَّىٰ (14) Voorspoedig is hy wat homself reinig
 | 
| وَذَكَرَ اسْمَ رَبِّهِ فَصَلَّىٰ (15) en die Naam van die Heer op sy lippe neem en bid
 | 
| بَلْ تُؤْثِرُونَ الْحَيَاةَ الدُّنْيَا (16) Maar julle verkies die lewe van hierdie wêreld
 | 
| وَالْآخِرَةُ خَيْرٌ وَأَبْقَىٰ (17) terwyl die Hiernamaals beter is en ewig
 | 
| إِنَّ هَٰذَا لَفِي الصُّحُفِ الْأُولَىٰ (18) Waarlik, dit is in die ou geskrifte vermeld
 | 
| صُحُفِ إِبْرَاهِيمَ وَمُوسَىٰ (19) die geskrifte van Abraham en Moses
 |