لَا أُقْسِمُ بِهَٰذَا الْبَلَدِ (1) Ek sweer by hierdie stad |
وَأَنتَ حِلٌّ بِهَٰذَا الْبَلَدِ (2) u2 is van verantwoordelikheid vir hierdie stad onthef |
وَوَالِدٍ وَمَا وَلَدَ (3) en by die vader3 en wat hom4 verwek het |
لَقَدْ خَلَقْنَا الْإِنسَانَ فِي كَبَدٍ (4) voorwaar, Ons het die mens geskape om moeilikhede te oorwin |
أَيَحْسَبُ أَن لَّن يَقْدِرَ عَلَيْهِ أَحَدٌ (5) Dink hy dat niemand gesag oor hom uitoefen nie |
يَقُولُ أَهْلَكْتُ مَالًا لُّبَدًا (6) Hy sal sê: Ek het baie rykdom verkwis |
أَيَحْسَبُ أَن لَّمْ يَرَهُ أَحَدٌ (7) Dink hy dat niemand hom sien nie |
أَلَمْ نَجْعَل لَّهُ عَيْنَيْنِ (8) Het Ons hom nie twee oë gegee nie |
وَلِسَانًا وَشَفَتَيْنِ (9) en ’n tong en twee lippe nie |
وَهَدَيْنَاهُ النَّجْدَيْنِ (10) en die twee hoofweë5 getoon nie |
فَلَا اقْتَحَمَ الْعَقَبَةَ (11) Maar hy probeer nie om die bergpad te bewandel nie |
وَمَا أَدْرَاكَ مَا الْعَقَبَةُ (12) En wat weet u van die bergpad |
فَكُّ رَقَبَةٍ (13) Dit is om ’n slaaf te bevry |
أَوْ إِطْعَامٌ فِي يَوْمٍ ذِي مَسْغَبَةٍ (14) of op ’n dag van honger te voed |
يَتِيمًا ذَا مَقْرَبَةٍ (15) ’n weeskind, wat ’n familielid is |
أَوْ مِسْكِينًا ذَا مَتْرَبَةٍ (16) of ’n arm persoon wat in die stof rol |
ثُمَّ كَانَ مِنَ الَّذِينَ آمَنُوا وَتَوَاصَوْا بِالصَّبْرِ وَتَوَاصَوْا بِالْمَرْحَمَةِ (17) En verder, om gelowig te wees, en te vermaan tot geduld, en tot genade |
أُولَٰئِكَ أَصْحَابُ الْمَيْمَنَةِ (18) Hulle is die volk van die regterhand |
وَالَّذِينَ كَفَرُوا بِآيَاتِنَا هُمْ أَصْحَابُ الْمَشْأَمَةِ (19) Maar hulle wat nie in ons tekens glo nie, hulle is die volk van die linkerhand |
عَلَيْهِمْ نَارٌ مُّؤْصَدَةٌ (20) ’n Geslote Vuur sal hulle omring |