القرآن باللغة الأفريكانية - سورة الضحى مترجمة إلى اللغة الأفريكانية، Surah Duha in Afrikaans. نوفر ترجمة دقيقة سورة الضحى باللغة الأفريكانية - Afrikaans, الآيات 11 - رقم السورة 93 - الصفحة 596.

| وَالضُّحَىٰ (1) By die glansrykheid van die dag | 
| وَاللَّيْلِ إِذَا سَجَىٰ (2) En die nag wanneer dit stil is | 
| مَا وَدَّعَكَ رَبُّكَ وَمَا قَلَىٰ (3) U Heer het u nie verlaat nie, en is ook nie ontevrede met u nie | 
| وَلَلْآخِرَةُ خَيْرٌ لَّكَ مِنَ الْأُولَىٰ (4) Voorwaar, die toekoms sal vir u beter wees as dít wat verby is | 
| وَلَسَوْفَ يُعْطِيكَ رَبُّكَ فَتَرْضَىٰ (5) En waarlik, u Heer sal vir u baie gee, en u sal weltevrede wees | 
| أَلَمْ يَجِدْكَ يَتِيمًا فَآوَىٰ (6) Het Hy u nie as weeskind gevind, en vir u herberg gegee nie | 
| وَوَجَدَكَ ضَالًّا فَهَدَىٰ (7) En het Hy u nie dwalend gevind en u gelei nie | 
| وَوَجَدَكَ عَائِلًا فَأَغْنَىٰ (8) En het Hy u nie in armoede gevind en u verryk nie | 
| فَأَمَّا الْيَتِيمَ فَلَا تَقْهَرْ (9) Daarom: onderdruk die weeskind nie | 
| وَأَمَّا السَّائِلَ فَلَا تَنْهَرْ (10) en snou die bedelaar nie toe nie | 
| وَأَمَّا بِنِعْمَةِ رَبِّكَ فَحَدِّثْ (11) maar maak die guns van u Heer bekend |