القرآن باللغة الأفريكانية - سورة الشرح مترجمة إلى اللغة الأفريكانية، Surah Sharh in Afrikaans. نوفر ترجمة دقيقة سورة الشرح باللغة الأفريكانية - Afrikaans, الآيات 8 - رقم السورة 94 - الصفحة 596.

| أَلَمْ نَشْرَحْ لَكَ صَدْرَكَ (1) Het Ons nie u bors vir u breed gemaak |
| وَوَضَعْنَا عَنكَ وِزْرَكَ (2) en die las van u weggeneem |
| الَّذِي أَنقَضَ ظَهْرَكَ (3) wat u rug gebuig het nie |
| وَرَفَعْنَا لَكَ ذِكْرَكَ (4) En u roem verhef nie |
| فَإِنَّ مَعَ الْعُسْرِ يُسْرًا (5) Voorwaar, so kom gemak ná ongemak |
| إِنَّ مَعَ الْعُسْرِ يُسْرًا (6) Voorwaar, so kom gemak ná ongemak |
| فَإِذَا فَرَغْتَ فَانصَبْ (7) Daarom, wanneer u van angs bevry is, strewe dan harder |
| وَإِلَىٰ رَبِّكَ فَارْغَب (8) en spits u aandag alleen op u Heer toe |